41
Kontakbesonderhede van al 36 streekskantore is by www.elsenburg.com.
Gratis publikasies:
• AgriPROBE. nuus-en-navorsingstydskrif. Om in te teken, tree in verbinding
met Magriet de Lange Tel: 021 808 7613, [email protected]
• Inligtingsblaaie. Tegniese inligtingsblaaie in Afrikaans, Engels en Xhosa
– 100 onderwerpe.
Inligting oor Radio Elsenburg verskyn in die hoofstuk oor IKT en landboumedia.
Vir meer inligting oor die provinsie:
• Wes-Kaapse Provinsiale Regering – www.westerncape.gov.za or http://
capegateway.gov.za
• WESGRO – http://wesgro.co.za
• www.awk.co.za, webwerf van Agri Wes-Cape
Webwerwe van distriksmunisipaliteite:
• Kaapse Wynland-distrik – www.capewinelands.gov.za
• Sentrale Karoo-distrik – www.skdm.co.za, www.centralkaroo.co.za
• Eden-distrik – www.edendm.co.za
• Overberg-distrik – www.odm.org.za
• Weskus-distrik – http://westcoastdm.co.za
• Kaapse metropool-distrik – www.westerncape.gov.za
11. Lede van die Uitvoerende Raad (LUR’e)
Provinsie en LUR
Kontakbesonderhede
Oos-Kaap – me. Zoleka Capa
Tel: 040 609 3472/3602
Faks: 040 636 3462
Vrystaat – mnr. Mosebenzi Zwane
Tel: 051 861 8400
Faks: 051 861 8451
Gauteng – me. Nandi Mayathula- Tel: 011 355 1920
Khoza
Faks: 011 333 0620 / 2632
KwaZulu-Natal – dr. Meshack Tel: 031 343 8240
Radebe
Faks: 033 343 8255
Limpopo – dr. Norman Mabasa Tel: 015 295 7023
Jacob Marule
Faks: 015 295 7046
Mpumalanga –
Mashego-Dlamini
me.
Candith Tel: 013 766 6074
Faks: 013 766 8437
Noordwes – me. Desbo Mohono
Noord-Kaap
Shushu
–
mnr.
Tel: 018 389 5056
Faks: 018 384 2679
Norman Tel: 053 838 9106
Faks: 053 832 4328
Wes-Kaap – mnr. Gerrit van Tel: 021 483 4700
Rensburg
Faks: 021 483 3890
MinMEC is ’n forum wat uit die LUR’e vir landbou van die nege provinsies
bestaan.
12. Publikasies en webtuistes
Die skakels na die webwerwe van die Provinsiale Departemente van Landbou
is beskikbaar by www.daff.gov.za – klik op die “Strategic Partnerships”kieslysopsie.
Vir ’n webwerf wat nuttige oorsigte oor die provinsies voorsien, tesame met
inligting oor projekte en beleggingsgeleenthede, besoek www.tradeinvestsa.
co.za/regions. Die jongste Investors Handbook deur die Departement van
Handel en Nywerheid verskaf ook nuttige aantekeninge oor die provinsies.
Hierdie publikasie is beskikbaar by www.thedti.gov.za.
Die uiters bruikbare provinsiale oorsigte is ook by www.daff.gov.za
beskikbaar; onder die volgende kieslysopsies: “Food Security & Agrarian
Reform Branch”, “Education, Training & Extension Services”, “Agricultural
Education & Training (AET)” en “National Agricultural Education Training
Forum”. Alhoewel hierdie verslae oor die AET-strategie is (sien die
hoofstuk oor Landbou-onderwys en -opleiding), word bevindinge binne
die provinsiale konteks verskaf. Besonderhede oor die tipe plantegroei,
landbouaktiwiteite in die provinsie, ensovoorts word verskaf.
Vir provinsies is die Nasionale Raad van Provinsies (NCOP) ’n forum
waarop gedeelde nasionale en provinsiale wetgewende aangeleenthede
met die nasionale regering bespreek kan word. Die NCOP hou ook toesig
oor die nasionale regering se programme en aktiwiteite wat met provinsiale
en plaaslike regerings verband hou. Meer inligting verskyn op www.
parliament.gov.za.
Bronne vir hierdie hoofstuk:
• Die webwerwe van die provinsiale departemente van landbou
• Die dokumente wat handel oor uitbreiding in die provinsies – beskikbaar
op die “Directorate Education, Training & Extension Services”-bladsye by
www.daff.gov.za.
• Die gewasstatistieke is geneem uit die 2012 Abstract of agricultural
statistics (DAFF)
• Wildboerderystatistieke is geneem uit Wildlife Ranching South Africa. Dr.
Danie Visser het ons gehelp met varkboerderystatistieke. Vir bygewerkte
pluimveestatistieke, raadpleeg die NAI Monitor Surveillance Report by
www.sapoultry.co.za.
• Ander statistieke is gegee soos dit verskyn het in die Landbouweekbladartikel “SA se voorste kosprodusente” in Augustus 2010, met DAFF as bron
aangehaal.