Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 399

397 Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) GMO-eenheid vir Monitering en Navorsing Tel: 012 843 5117 www.sanbi.org Universiteit van Johannesburg Departement van Botanie & Plantbiotegnologie Tel: 011 559 2436 www.uj.ac.za Universiteit van KwaZuluNatal Skool van Landbou-, Aard- en Omgewingswetenskappe Tel: 033 260 6075 / 5808 www.ukzn.ac.za Uni versiteit Stellenbosch Instituut vir Wynbiotegnologie (IWB) Tel: 021 808 3770 www.sun.ac.za/wine_ biotechnology Die SU-PTL en die Suid-Afrikaanse Wintergraantrust werk op lang termyn saam om kiemplasmaontwikkeling uit te voer. Die SUPTL bedryf ook ’n omvattende korog-teelprogram. Universiteit van die Vrystaat Departement Plantwetenskappe Tel: 051 401 2514 / 2378 www.ufs.ac.za/plantsci Tel: 033 260 5151 [email protected] http://biology.ukzn.ac.za Departement Landbou-ekonomie Tel: 051 401 2824 / 3864 www.ufs.ac.za/agri-econ Universiteit van Pretoria Instituut vir Bosbou- en Landboubiotegnologie (FABI) Tel: 012 420 3938/9 www.fabinet.up.ac.za Universiteit van die Witwatersrand Dier-, Plant- en Omgewingswetenskappe Tel: 011 717 1000 www.wits.ac.za/apes Universiteit Stellenbosch Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) Tel: 021 808 3834 / 6 www.sun.ac.za/ipb Skool vir Molekulêre en Selbiologie Tel: 011 717 6310 / 26 / 24 www.wits.ac.za/mcb WNNR – Biosciences Tel: 012 841 4220 www.csir.co.za Sentra wat deur die Consultative Group on International Agricultural Research (CGIAR) ondersteun word bedryf genebanke wat meer as 650 000 monsters van stapelgewasse en verwante wilde spesies bevat. Hierdie materiale sluit in tradisionele variëteite wat oor eeue heen deur seleksie deur boere ontwikkel is, asook wilde spesies, gewasteellyne en verbeterde variëteite. Besoek www.cgiar.org/centers. Africa Rice Centre (WARDA) www.africarice.org Omvang van versamelings Rys International Centre for Tropical Boontjies, kassawe, Agriculture (CIAT) – www.ciat.cgiar.org weidingsgewasse International Maize and Wheat Mielies, rog, korog, koring Improvement Centre (CIMMYT) www.cimmyt.org International Potato Centre (CIP) www.cipotato.org Sesbania International Crops Research Institute for Keker-ertjie, grondboontjie, pêrelgras en giersgras, duifthe Semi-Arid Tropics (ICRISAT) ertjie, sorghum www.icrisat.org International Institute for Tropical Bambara-grondboontjie, Agriculture (IITA) – www.iita.org kassawe, swartbekboontjie, sojaboontjie, jamswortel International Livestock Research Institute Weidingsgewasse – www.ilri.org International Rice Research Institute (IRRI) Rys – http://irri.org Die waarde van bogenoemde versamelings vir gewasverbetering word geïllustreer deur die onlangse ervaring van IRRI-wetenskaplikes en universiteitskollegas. Hulle het ’n vergete geen, wat moderne rysvariëteite in staat stel om die verwoestende uitwerking van vloede te weerstaan, uit ’n ou Indiese rysvariëteit herwin. Hierdie onvoorspelbare gevaar lei tot oesverliese ter waarde van US$1 biljoen jaarliks in Suidoos-Asië alleen. Deur die suksesvolle inteling van dié geen in plaaslike variëteite wat in vloedgeteisterde gebiede verbou word, het wetenskaplikes gehelp om ’n meer betroubare voedselvoorraad vir arm boere en hul gesinne te verseker. Deur sodanige ontwikkelings dra die versamelings grootliks tot wêreldwye voedselsekerheid by. Projeksies deur die Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) dui daarop dat die wêreldproduksie van voedsel met 75% voor 2050 moet verhoog om in die behoeftes van groeiende bevolkings te voorsien. Een van die belangrikste maniere om daardie doel te bereik en verdere voedselkrisisse af te weer, ten spyte van die gevaar van klimaatsverandering, is die skepping van ’n toeganklike reserwe diverse gewasse. Bron: CGIAR-brosjure “Safeguarding the World’s Agricultural Legacy” SADC Plant Genetic Resources Centre (SPGRC) – www.spgrc.org. zm 7. Internasionale sakeomgewing Sentrum en webtuiste World Agroforestry Centre www.worldagroforestrycentre.org Departement Genetika Plantteellaboratorium (SU-PTL) Tel: 021 808 4860 [email protected] www.sun.ac.za/genetics Skool vir Lewenswetenskappe Tel: 031 260 3197 http://plantgermcons.ukzn.ac.za Plantwetenskappe Tel: 012 420 3770 [email protected] International Centre for Agricultural Gort, keker-ertjie, fabaResearch in the Dry Areas (ICARDA) boontjie, weidingsgewasse, lensies, koring www.icarda.org Andes-wortels en knolle, aartappel, patat System-wide Information Network on Genetic Resources (SINGER) enables stel gebruikers in staat om genebanke wêreldwyd vir vereiste genetiese eienskappe deur te soek. Dit help navorsers en boere om voedsamer plante te ontwikkel wat weerstand teen siekte en plae bied en droogtes, vloede en ander uitwerkings van klimaatsverandering kan oorleef. Sien http://singer.cgiar.org. • African Biological Safety Association (AfBSA) – http://afbsa.org • African Biosafety Network of Expertise (ABNE) – www. nepadbiosafety.net • African Biotechnology Stakeholders Forum (ABSF) – www. absfafrica.org • African Centre for Biosafety – www.acbio.org.za • African Harvest Biotech Foundation International Foundation verskaf die instrumente vir biotegnologie vir Afrika en die ontwikkelende wêreld deur middel van gewas- en produkgeoriënteerde projekte en programme – http://africaharvest.org. • Biotechkenya.com – Kenia is een van die gevorderdste lande in subSahara-Afrika wat die ontwikkeling van transgeniese landbouprodukte betref • Biotechuganda.com – ’n webtuiste wat in Uganda gesetel is en inligting oor biotegnologie en verwante sake bevat