Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 383

381 11. Opleiding deur die Landbounavorsingsraad (LNR) Die institute van die LNR kan op versoek kursusse saamstel. Die aantal persone wat vir die kursusse aanvaar word en die koste wissel, en besonderhede daaroor kan by die kontaknommers verkry word. Natuurlike hulpbronne en ingenieurswese LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming Tel: 012 808 8000 • Beginsels van geïntegreerde plaagbestuur (IPM) vir gevestigde en ontwikkelende landboustelsels • Hantering, onttrekking en identifisering van plantparasitiese nematodes (rondewurms) • Die identifisering van plantetende myte en van skyfiegemonteerde voorbeelde van geselekteerde mytfamilies en • Inleidende gevorderde spinnekopidentifiseringskursusse • Identifisering van enkele parasitiese myte (Acari) van voëls en huisdiere in SuiderAfrika. • Die beheer van indringerplante vir grondbestuurders • Byeboerdery-ontwikkeling vir hulpbronbeperkte boere en voorligtingsbeamptes • Praktiese kursus in fitobakteriologie-tegnieke in toegepaste entomologie • Inleidende mikologie • Kursus in swamtaksonomie • Plantinspekteurskursus vir die identifisering van kwarantynplae en siektes • Biologie en beheer van grasdraertermiete • Transmissieelektronmikroskopie – voorbereiding en bestudering van biologiese materiaal LNR-Instituut vir Landbouingenieurswese Tel: 012 842 4000 Kursusse word volgens na gelang van behoefte aangebied in die velde van meganisasie, grondbewaringstrukture en dierebehuising. LNR-Instituut vir Grond, Klimaat en Water Tel: 012 310 2500 Gespesialiseerde kursusse word gestruktureer as komponente van navorsings- en diensprogramme op die gebied van water-oesting, grondwetenskap en klimaatstudies. Oesgewasse LNR-Instituut vir Industriële Gewasse Tel: 014 536 3150 sojabone, grondbone, mielies en sorghum word aangebied. LNR-Kleingraaninstituut Kursusse in tabaken Tel: 058 307 3400 katoenproduksie en veselgewasse word aangebied. ’n Gereelde kursus oor koringproduksie is gerig op LNR-Instituut vir voorligtingsbeamptes en studente. Graangewasse Ander kursusse oor kleingrane Tel: 018 299 6100 word op aanvraag aangebied in samewerking met kommersiële en Kursusse oor die produksie ontwikkelende landboubedrywe. van droëbone, sonneblomme, Tuinboukunde Lewendehawe en dieregesondheid LNR-Instituut vir Diereproduksie Tel: 012 672 9111 LNR-Onderstepoort Veeartsenykundige Instituut Tel: 012 529 9111 Van die kursusse wat aangebied word, het te doen met diereproduksie en -bestuur, weiding, kaas- en joghurtproduksie, vleisverwerking en karkasopsnyding. Kursusse wat aangebied word, sluit in toegepaste veeartsenykundige helmintologie, veeartsenykundige ektoparasitologie en bosluisidentifisering. 12. Universiteite Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT) Fakulteit Toegepaste Wetenskappe Departement Landbou Tel: 021 864 5217 www.cput.ac.za Nasionale Diplomas in Landboubestuur en Landbou (Diereproduksie of Gewasproduksie), Tuinboukunde, Verbruikerswetenskap, Omgewingsgesondheid, Omgewingsbestuur, Voedseltegnologie en Natuurbewaring word aangebied. BTech- en MTech-kwalifikasies word ook in hierdie velde aangebied. Mangosuthu Universiteit vir Tegnologie (MUT) Fakulteit Natuur ݕѕ