36
8. Noordwes
Verwerkingsopsies in Mpumalanga:
In die hoëveldstreek:
• Malery en verwerking van somer- en wintergrane
• Onttrekking van eetbare olies
• Verwerking van:
- mielies
- bone
- sagtevrugte tot vrugtesap, -konsentraat, konfyt en ingemaakte vrugte
In die laeveldstreek:
• Suikerraffineerdery
• Verwerking van:
- vrugte tot vrugtesap, -konsentraat, konfyt, ingemaakte vrugte en
gedroogde vrugte
- groente tot ingemaakte, gevriesde en gedroogde groente
• Toevoeging van waarde tot neute
• Produksie van heuning
• Verwerking van vrugte vir gebruik in farmaseutiese bedryf
• Essensiële olies van tropiese, subtropiese en sitrusvrugte
• Gebruik van tropiese vrugte in eksotiese resepte
Bron: Mpumalanga Economic Growth Agency
Provinsiale Departement van Landbou
Mpumalanga Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling
en Grondadministrasie (DARDLA)
Tel: 013 766 6067/8
Faks: 013 766 8295
Webwerf: http://dardla.mpg.gov.za
Posadres: Privaatsak X 11219, Nelspruit, 1200
Departementshoof: Me. Nelisiwe Lindiwe Sithole
Tel: 013 766 6020
Faks: 013 766 8429
Hierdie provinsie is vir die grootste persentasie van Suid-Afrika se
pluimvee verantwoordelik – 24% van die land se braaihoenders is van
Noordwes afkomstig. Noordwes het ook die grootste aantal varkplase
in die land (17%), sowel as 13% van die land se beeste en 12% van die
land se bokke.
Die provinsie het sowat 20% van die land se bewerkbare grond en is
’n hoogs produktiewe landbougebied wat ’n groot persentasie van die
land se mielies (23%), grondbone (33%), sonneblomsaad (36%) en droë
bone (1 ̔