Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 378

376 Wanneer die oes ingesamel word, word ’n deel aan die families geskenk en die res aan Bekker School, ouers van die leerlinge en die breër gemeenskap, verkoop. Die opbrengste sal weer in die projek teruggeploeg word tot voordeel van die gemeenskap. Gert Sibande FET College Tel: 017 712 9040 / 082 563 0329 www.gscollege.co.za Goldfield FET College Tel: 057 910 6000 / 083 280 2537 http://gfc.za.net/GFET/ Bron: aangepas uit die artikel “Tswelopele farming project launched” op www. sagoodnews.co.za Lovedale FET College Tel: 043 604 0700 / 082 856 1450 www.lovedalecollege.co.za Maluti FET College Tel: 058 713 6100 / 072 342 7159 www.malutifet.edu.za Midlands FET College Tel: 033 266 6586 / 083 379 9760 Motheo FET College Tel: 051 406 9300 / 78 (t/f) www.motheofet.co.za Mthashana FET College Tel: 034 980 1010 / 084 959 8224 Nkangala FET College Tel: 013 243 5148 / 082 871 8865 Sekhukhuni FET College Tel: 013 269 0278 www.sekfetcol.org Sivananda FET College Tel: 031 771 0148 South Cape FET College Tel: 044 884 0359 / 082 571 3105 www.sccollege.co.za Taletso FET College Tel: 018 632 4317 / 083 764 5565 www.taletsofetcollege.co.za Umfolozi FET College Tel: 035 474 2304 / 073 599 4958 www.umfolozicollege.co.za Waterberg FET College Tel: 015 491 8581 / 082 463 4873 www.waterbergcollege.co.za Westcol FET College Tel: 011 692 4082 www.westcol.co.za 6. Landbou-opleidingsinstellings / Landboukolleges Landbou-opleidingsinstellings, ook bekend as landboukolleges, bied hoër onderwys vir diegene wat ’n loopbaan in landbou wil volg, asook kortkursusse, bekend as verdere onderwys en opleiding (VOO). Hierdie kortkursusse word aangebied in diereproduksie, gewasproduksie, asook op gebiede soos trekkerinstandhouding en die veilige hantering van chemikalieë. ’n Dokument getiteld Structured Training Programmes, waarin alle kortkursusse aangegee word, is beskikbaar by www.daff.gov.za. So nie kan u die landboukollege van u keuse skakel. Instelling en provinsie Kontakbesonderhede Fort Cox Oos-Kaap Tel: 040 653 8033/4 Faks: 040 653 8036 www.fortcox.ac.za Grootfontein Oos-Kaap Tel: 049 842 1113 Faks: 049 842 4352 http://gadi.agric.za Mpofu Oos-Kaap Tel: 040 664 9064 / 53 / 54 Faks: 040 664 9051 www.agr.ecprov.gov.za Tsolo Agricultural College Oos-Kaap Tel: 047 542 0025 / 107 Sel: 082 301 9829 www.agr.ecprov.gov.za Glen College Vrystaat Tel: 051 861 8328 / 16 Faks: 051 861 1122 http://fsagric.fs.gov.za Cedara KwaZulu-Natal Tel: 033 355 9304/5 Faks: 033 355 9303 www.kzndae.gov.za Owen Sithole KwaZulu-Natal Tel: 035 795 1345 Faks: 035 795 1379 www.kzndae.gov.za Madzivhandila Limpopo Tel: 015 962 7200 Faks: 015 962 7231 www.lda.gov.za Lowveld Mpumalanga Tel: 013 753 3064 Faks: 013 755 1110 Tompi Seleka Mpumalanga Tel: 013 268 9300/1/2 Faks: 013 268 9305 Potchefstroom Noordwes Tel: 018 299 6500 Faks: 018 293 3925 Taung Noordwes Tel: 053 994 9800 Faks: 053 994 1130 Elsenburg Wes-Kaap Tel: 021 808 5451 Faks: 021 884 4319 www.elsenburg.com 7. AgriSETA-erkende verdere onderwys en opleidingskolleges (VOO-kolleges) ’n Volledige lys VOO-kolleges in elke provinsie kan op www.careerhelp.org. za gekry word. 8. AgriSETA: Leerlingskappe en vakleerlingskappe Sien die opsies “Skills delivery/Learnerships” en “Apprenticeships” www.agriseta. co.za. Leerlingskappe en vakleerlingskappe is ’n kombinasie van indiensopleiding saam met teoretiese opleiding. Die grootste deel van die opleiding kan op die plaas aangebied word. Dit is beskikbaar in die volgende vakke: Landboubestuur; Agronomie; Veetelery en Tuinboukunde (vir die plaaseienaar sowel as die plaaswerker); Vrugte; Graan; Maalwerk; Rooivleis; Sade; Suiker; Suikerverwerking; en Tabak. ’n Leerlingskap het ’n kwalifikasie tot gevolg en die kwalifikasievlak begin op Vlak 1 (gelykstaande aan graad 9). Die hoogste vlak is Vlak 5. Hoewel dit nie gebaseer is op eenheidstandaarde nie, lei die leerlingskap ook tot ’n erkende nasionale kwalifikasie, wat aandui dat jy bekwaam is in die vaardigheid waarin jy opgelei is. Daar is baie aansporings vir ’n besigheidseienaar om werknemers (en werklose mense) op hierdie leerprogramme te stuur. AgriSETA betaal vir die meeste aspekte van die opleiding (insluitend ’n weeklikse toelae indien die leerder werkloos is) en die werkgewer kry belastingaftrekkingsvoordele wanneer die leerder sy of haar opleiding suksesvol voltooi het. Boland-kollege Tel: 021 886 7111 / 082 459 9141 www.bolandcollege.com Die werkgewer en leerder sal ’n ooreenkoms onderteken wat geldig is vir die tydsduur van die leerlings