Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 324

322 4. Nasionale strategie en regeringskontakte Departement Landbou, Bosbou en Visserye Kry inligting oor al die direktorate by www.daff.gov.za (neem die “Divisions” opsie) • Die Direktoraat: Onderwys, Opleiding en Voorligtingsdiens fasiliteer en ondersteun onderwys en vaardigheidsontwikkeling in die sektor Tel: 012 319 7028. • Die Direktoraat: Navorsing en Tegnologie-ontwikkeling ontwikkel en monitor die implementering van geskikte beleidsrigtings en strategieë vir navorsing en ontwikkeling asook tegnologie-oordrag in die landbousektor Tel: 012 319 6078. • Die Direktoraat: Smallholder Development verskaf ’n raamwerk vir nasionale beleid vir die vestiging van opkomende boere. Hy fasiliteer die beplanning en implementering van projekte wat grond- en landb ouhervormingsprogramme ondersteun, en monitor en evalueer ook hierdie programme Tel: 012 319 8496. • Die Direktoraat: Voedselsekuriteit ondersteun en koördineer die ontwerp, beplanning en implementering van voedselsekuriteitprogra mme Tel: 012 319 6736. • Die Direktoraat: Landbou-ontwikkelingsfinansiering bepaal en formuleer beleid, strategieë en programme oor landbou-/landelike finansiering en samewerkingsontwikkeling in hierdie sektor. Dit monitor ook die implementering van beleid en stel norme en standaarde vas Tel: 012 319 7295. Die Departement Landbou het verskeie landbouverwante programme ontwerp in antwoord op dringende vraagstukke van hoë prioriteit soos voedselsekuriteit en -veiligheid, verligting van armoede, ekonomiese groei en omgewingsbewaring. Hierdie kwessies word deur die volgende strategiese programme gedek wat die fokusgebiede vir voorligting vorm. • Managerial and Technical Skills - Applicants should indicate their educational levels, qualifications, experience in running the enterprises, and skills levels of different labour categories Required documents • ID • Proof of address • Proof of legal access to land • Extension officer reports • Proof of access to water rights where applicable Provinsie Co-ordinator and contact details Oos-Kaap Mnr. S. Tshunungwa – 082 043 4263 / 084 524 1806 Mnr. F. Hobson – 040 609 3563 Vrystaat Dr. T.J. Masiteng – 051 861 8424 / 082 568 2447/ 078 803 8537 Gauteng Mnr. M. Tlape – 011 355 1447 Mnr. M. Mosifane – 011 355 1449 KwaZulu-Natal Mnr. H. Gwala – 082 454 7237 Limpopo Me. J. Thupana – 015 294 3232 Mnr. H. Maboa – 015 294 3140 Mnr. T.D. Mahori – 015 294 3404 Mpumalanga Me. N. Mafu – 071 485 8461 Noordwes Me. E. Mnguni – 071 860 5374 Me. C. Kgopane – 018 389 5698 Noord-Kaap Mnr. T. Kadinda – 053 839 7811/ 082 559 0838 Wes-Kaap Mnr. J. Aries – 021 808 5199 Omvattende Landbou-ondersteuningsprogram (CASP) Ilima/Letsema CASP is a programme aimed at expanding the provision of agricultural support services and to promote and facilitate agricultural development by targeting subsistence, smallholding and black commercial farmers from previously disadvantaged background. Ilima/Letsema is a programme aimed at reducing poverty through increased food production initiatives. Products and services i. On-and-off Farm Infrastructure and Production Inputs. ii. Targeted training, skills development and capacity buildi