30
Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SOOO’e)
’n Aantal van die SOOO’e is by landelike ontwikkeling betrokke,
waaronder:
• Die SOOO vir plaaslike bestuur. Provinsiale kontakbesonderhede is
verkrygbaar by www.lgseta.co.za. U kan ook die nasionale kantoor bel
by 011 456 8579.
• Die landbou-SOOO beplan om “die voortou te neem in landelike
ontwikkeling”. Besoek www.agriseta.co.za of skakel 012 301 5600.
Universiteite
Nelson Mandela
Metropolitaanse Universiteit
Eenheid vir Gemeenskapsontwikkeling
Tel: 041 504 4005 / 28
http://cdu.nmmu.ac.za
Universiteit van KwaZulu-Natal
Departement Landbou-ekonomie,
Voorligting en Landelike
Ontwikkeling
Tel: 033 260 6247 / 5121
http://agextension.ukzn.ac.za
Universiteit van Fort Hare
Departement Landou-ekonomie
& -voorligting
Tel: 040 602 2333
www.ufh.ac.za
Universiteit van KwaZulu-Natal
Sentrum vir Landelike Gesondheid
Tel: 031 260 1569
www.crh.org.za
Universiteit van Pretoria
Departement Landbou-ekonomie,
Voorligting en Landelike Ontwikkeling
Tel: 012 420 3248
www.up.ac.za
Die verskeie strategies-akademiese
klusters by die Universiteit van
die Vrystaat lewer ’n belangrike
bydrae tot landelike ontwikkeling,
byvoorbeeld, New frontiers in
poverty reduction and sutainable
development en Technologies for Universiteit van Venda
sustainable crop industries in semi- Sentrum vir Landelike Ontwikkeling
arid regions.
en Verligting van Armoede
Tel: 015 962 8681
Universiteit van die Vrystaat
www.univen.ac.za
Sentrum vir Ontwikkelingshulp
Tel: 051 401 2978
Universiteit van Wes-Kaapland
Instituut vir Armoede-, Grond- en
Sentrum vir Volhoubare Landbou Landelike Studies (PLAAS)
en Landelike Ontwikkeling en Tel: 021 959 3733
Voorligting
www.plaas.org.za
Tel: 051 401 3765
www.ufs.ac.za/censard
Walter Sisulu-universiteit
Sentrum vir Landelike Ontwikkeling
Lengau Agri Sentrum
Tel: 047 537 0179 / 083 446 0077
www.wsu.ac.za
Tel: 051 443 8859
Departement Landbou-ekonomie
Tel: 051 401 2250
Departement Stads- en
Streekbeplanning
Tel: 051 401 2486
Die toestand van die plattelandse bevolking
’n Mens kan ’n algemene stelling oor die land maak: Suid-Afrika is ryk
aan natuurlike hulpbronne, het ’n groeiende ekonomie, en ’n relatief hoë
gemiddelde jaarlikse inkomste per capita van meer as $4 000 (sowat R33
700). Dit is kenmerkend van ’n land met ’n hoë-middelvlak inkomste, en
tog beteken hierdie klassifikasie min of niks vir baie Suid-Afrikaners. Baie
mense sukkel om werk, goeie opvoeding en bekostigbare gesondheid te
kry, of toegang tot basiese dienste. Mense het hulle hoop gevestig op ’n
beter lewe ná die apartheid-era, maar Suid-Afrika is steeds ’n plek waar
sosiale en ekonomiese uitsluiting, armoede en ongelykheid ’n werklikheid
vir baie is, veral in die plattelandse gebiede.
Vind The State of the Rural Nation, ’n verhandeling deur Randall Adams
en gepubliseer deur die Southern African Catholic Bishops’ Conference in
2012, by www.polity.org.za.
inleiding
Landbou in die provinsies
1. Oorsig
’n Lys van provinsiale voorligtingskantore verskyn in die hoofstuk wat handel oor
ondersteuning aan opkomende boere.
Volgens die Grondwet van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996), berus
landbou-ondersteuning aan boere by die provinsiale regerings wat verskeie
dienste aan boere moet verskaf. Die nasionale departement behou die
oorkoepelende regulerings- en beleidsfunksies asook die funksies van
landbouhandel en -bemarking.
Besonderhede oor provinsiale boere-unies verskyn in die hoofstuk oor die
georganiseerde landbou.
2. Oos-Kaap
Die Oos-Kaap is (naas die Noord-Kaap) die tweede grootste provinsie in
Suid-Afrika. Met baie graslande en (gewoonlik) goeie reënval, huisves die
Oos-Kaap die grootste persentasie van die land se lewende hawe – 39%
van die land se bokke, 30% van die land se skape en 23% van die land se
beeste. Naas Limpopo en die Noord-Kaap, beskik die Oos-Kaap ook oor
die grootste aantal wildplase in Suid-Afrika.
Hoewel agronomie op groot skaal nie moontlik nie vanweë die gebroke
grondoppervlak, word ’n wye verskeidenheid gewasse verbou. Dit sluit
in:
• Mielies, lusern, droë bone, sonneblomme, sigorei, suikerbeet,
olywe, hennepsaad, vlas, tee en suikerriet
• Kool, tamaties, uie, spinasie, wortels, pampoen, waatlemoen en
aartappels
• Pynappels, perskes, lemoene, suurlemoene, appelkose, koejawels,
piesangs en avokadopere
Die kuslyn is geskik vir visvang. Pylinkvis vorm die basis van dié provinsie
se vissersbedryf. Visvang vir ontspanning en vir kommersiële doeleindes
sluit lynvis, die versameling seehulpbronne en toegang tot lynvissery van
stokvis in.
Moontlike
agribesigheidsgeleenthede
sluit
vrugteverwerking,
mieliemalery, vleisverwerking, sap-/melkverwerking, leerlooiery en
diere-opstopkuns in.
Die distriktsmunisipaliteite:
Munisipaliteit en webwerf
Kontaknommers
Alfred Nzo – www.andm.gov.za
039 727 4453 (landbou)
Amathole – www.amathole.gov.za
043 706 8713 (landbou)
Buffalo City – www.buffalocity.gov.za
043 705 3150 (algemeen)
Cacadu – www.cacadu.co.za
041 402 6201(landbou)
Chris Hani – www.chrishanidm.gov.za
045 839 4700 (landbou)
Joe Gqabi – www.joegqabi.gov.za
051 611 0071 (landbou)
Nelson Mandela Bay
www.nelsonmandelabay.gov.za
041 506 5555 (algemeen)
OR Tambo – www.ortambodm.org.za
047 531 0258 (landbou)