243
•
insette
Oesbeskerming
Lugtoediening. In samewerking met die Suid-Afrikaanse
Lugtoedieningsvereniging
het
AVCASA
die
nuutste
kalibreringstoerusting uit die VSA ingevoer. Tydens kalibreringsvlugte
word vliegtuie opgegradeer ten einde die doeltreffender lugtoediening
van die betrokke produkte te verseker en aanwysings op etikette
dienooreenkomstig te wysig.
Gifstofinligtingsentrums. Vir raad oor gevalle van vergiftiging, skakel:
Tygerberg Vergiftigingsentrum (menslike
vergiftiging)
021 931 6129
Rooikruis Kinderhospitaal se vergiftigingslyn
021 689 5227
Chemiese oesbeskerming
Openbare noodgevalkommunikasiesentrum
021 480 7700
Die wêreldmark vir landbouchemiese middels is ongeveer $33 390 miljoen,
waarvan die Suid-Afrikaanse mark tussen 2 en 3 persent uitmaak. Die SuidAfrikaanse mark is verreweg die grootste in Afrika.
Griffon-vergiftigingsentrum (vergiftiging van
natuurlewe)
082 446 8946
Nashua-onkruiddoders-hulplyn
082 325 6223
1. Oorsig
Op CropLife SA se webtuiste word die mark vir chemiese oesbeskerming
soos volg uiteengesit:
Segment
% van mark
Onkruiddoders
39
Insekdoders
27
Swamdoders
22
Ander
12
Maatskappye wat lede van CropLife SA is, steun die doelwitte van volhoubare
landbou, met ander woorde om voldoende voedsel en vesel ekonomieë en
op ’n sosiaal-verantwoordelike en omgewingsbewuste wyse te produseer,
terwyl natuurlike hulpbronne vir toekomstige geslagte bewaar word.
Die bedryf is verbind tot geïntegreerde plaagbestryding as ’n ekonomies
lewensvatbare, omgewingsgesonde en sosiaal-aanvaarbare benadering tot
oesbeskerming.
Biologiese oesbeskerming
4. Nuus oor kleinskaalse boere
South African Pesticide Initiative Programme 2 (SA PIP 2)
Daar lê groot potensiaal in meer kleinskaalse boere om bemagtig te word om
volhoudbaar en kommersieel lewensvatbare uitvoerders want hulle bestaan
slegs uit ’n klein persentasie van die wat vrugte en groente uitvoer SAPIP 2
voorsien befondsing vir die opleiding van 450 landswyd in verantwoordelike
onkruiddoder gebruik, voedselveiligheid, landboupraktyke en wetgewing.
Die bederfbare produkte uitvoerbeheer raad (PPECB) is getaak met die
loods van SAPIP2 terwyl die Departement van Landbou, Visserye en Boshou
(DAFF) optree as die kontrakterende gesag vir die program.
Kry inligting oor die “SA PIP 2” kiesopsielys by www.ppecb.com
5. Nasionale strategie en regeringskontakte
Biologiese plaagbestryding gebruik ’n bepaalde plaag of siekte se eie,
natuurlike vyande om die plaag of siekte te bestry. Agente soos “vriendelike”
swamme, bakterieë, virusse, nematodes of parasitiese insekte word gebruik
om plae en siektes in gewasse van hoë waarde wat intensief verbou word,
sowel as om oesgewasse, te bestry. Dit is ’n tegnologie wat vinnig ontwikkel
en verskeie van dié agente word plaaslik in Suid-Afrika vervaardig. Raadpleeg
die hoofstuk oor “Biobestryding” vir meer inligting.
Besoek “Feeds, Stock Remedies, Pesticides and Fertilizers”, klik op “Divisions”
in die kieslys by www.daff.gov.za. U kan die Policy for managing the locust
problem in SA dokument kry onder “Publications” en “Policy documents”.
2. Internasionale sakeomgewing
In Suid-Afrika moet alle chemikalieë wat vir die bestryding van enige
plantplaag of -siekte gebruik word, ingevolge Wet 36 van 1947 (die Wet
op Kunsmis, Veevoere, Landboumiddels en Veemedisyne) vir gebruik vir
sodanige doel, geregistreer word. Ingevolge ’n wysiging van die Wet (Nr.
R1716 van 26 Julie 1991) word die verkryging, wegdoening, verkoop of
gebruik van ’n landboumiddel vir enige doel, of op enige wyse, wat verskil
van dit wat op die houeretiket gespesifiseer word, verbied.
• Besoek die webwerf van CropLife International vir internasionale nuus
en perspektiewe: www.croplife.org.
• Farm Chemicals International – www.farmchemicalsinternational.com
• European Crop Protection Association – www.ecpa.eu
• Collaborative International Pesticides Analytical Council (CIPAC)
– www.cipac.org
3. Belangrike inisiatiewe
Inisiatiewe van CropLife SA en ACDASA (onder die oorkoepelende vereniging AVCASA)
Benewens die opleidingskursusse (kyk “Onderwys en opleiding” opskrif),
word die volgende ook onderneem:
• Die herwinning en wegdoening van uitgediende voorraad. AVCASA is tans
besig om In afvalbestuursprogram, ooreenkomstig die Nasionale Wet
op Afvalbestuur, saam te stel, wat op die herwinning en wegdoening
van ongebruikte voorraad in Suid-Afrika gemik is.
• Plaagdoderhouerbestuur. AVCASA ondersoek tans verskillende
omgewingsgesonde houer¬bestuur¬strategieë vir aanvaarding en
toepassing in die bedryf.
Registrateur: Wet 36 van 1947
Tel: