230
Die Strategies-geïntegreerde Projekte (SIPe) wat deur die regering
aangekondig is sluit ook SIP 11 in, dit is ’n spesifieke landbou-logistieke en
landelike infrastruktuurprojek. Daar word hier van opgaarfasiliteite melding
gemaak, waaronder ook silo’s genoem word.
• Perishable Products Export Control Board (PPECB) Tel: 021 930
1134 www.ppecb.com
• Departement van Gesondheid Tel: 012 312 0000 www.doh.gov.za
Maatskappye wat betrokke is
Graan Silo Industrie (GSI)
Tel: 012 807 3002
www.graansilo.co.za
Graan Silo Industrie lewer administratiewe dienste aan sy lede. Hulle
verskaf advies en inligting oor graanhantering en -berging.
Silo-eienaars
3. Belanghebbendes
Verenigings wat betrokke is
• Graanhanteringsorganisasie van Suidelike Afrika (GOSA) Tel:
012 807 3002 www.gosa.za.net
Opleiding en navorsing
Opleiding in die silobedryf sluit die volgende kursusse in:
• gradering
• beroking
• silo-werking
• silo-instandhouding
• bemarking
• voorraadbestuur
• personeelbestuur
• algemene administrasie
LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming (NIPB)
Navorsingseenheid vir Gebergde Graan en Oliesade
Tel: 012 808 8000 / 217
[email protected]
Ons bedrywighede sluit navorsing in oor swambesmetting, insekplae
en knaagdierverpesting van graan in grootmaatberging, meule en
kleinskaalboerderyste. ’n Aantal voorbeelde in geen belangrikheidsorde
nie word hierna gelys.
• Oos-Kaapse plattelandse gemeenskappe neig om graan eerder in
toe, gegealvaniseerde tenks te berg waarin die hoë voginhoud van
die graan swamgroei bevorder. Die besmette graan kan vir mens en
dier toksies wees, wat lei tot onveilige voedsel. Drooghutte wat die
graan se voginhoud moet verminder, is ontwikkel en die tegnologie
toegepas.
• Plaagbeheer in gebergde graan, indien nalatig of verkeerd gedoen,
kan uitloop op onveilige voedsel weens
- besmetting met plaagdoders,
- besmetting met toksiese organismes, en
- kos met min of geen voedingswaarde nie.
(geskiktheid,
toepassingsmetode,
• Plaagdoderevaluering
veigheidstydperke) is van uiterste belang om te verseker dat
geoeste graan optimaal geberg word en veilig vir verbuik is. Ons
navorsing skenk aandag aan plaas- (huishoudelike) gebruik sowel
as grootmaatberging. Weerstand teen gebergdegraanplaagdoders
neem toe, daarom is die ontwikkeling en evaluering van
nuwe plaagdoders en/of “plaagdodervrye” metodes soos
mikrogolwe om gebergdegraanplae te beheer belangrik vir die
gebergdegraanbedryf.
• Ekologie-gegronde knaagdierbestuur in ontluikende vark- en pluimv
eeboerderystelsels.
AFGRI
Tel: 017 624 1000
www.afgri.co.za
Allem Broers
Tel: 056 343 3111
Suidwes
Tel: 018 581 1000
www.suidwes.co.za
Kaap Agri
Tel: 022 931 8200
www.kaapagri.co.za
Tuinroete Agri
Tel: 028 713 2404
www.tagri.co.za
MGK
Tel: 012 252 3778
www.prodsure.co.za
Moorreesburgse Koringboere
Tel: 022 433 8300
www.mkb.co.za
NTK Limpopo Agriculture
Tel: 014 719 9211
www.ntk.co.za
NWK
Tel: 018 633 1000
www.nwk.co.za
TWK
Tel: 017 824 1000
Villiersdorp Koöperasie Beperk
(Vilko)
Tel: 028 840 1120
www.villiersdorpko-op.co.za
VKB
Tel: 058 863 8111
www.vkb.co.za
Die meulenaars- en veevoerbedrywe is ook belangrike silo-eienaars. Verwus
an die tersaaklike hoofstukke.
Toerusting
AC Trading
Tel: 012 803 0036
www.hippomills.co.za
’n Inbelsentrum vir die bedryf word
Hendrik van Aswegen het jare se deur ABC Hansen bestuur – 0861
diverse ervaring van gradering, GRAIN1 (472461)
bestuur van gebergde graan, tot
beroking van sak-, grootmaat-, Verskaffers van silotoerusting
skeepsen
geslotekring- fasiliteer
ook
opleiding
in
berokingstelsels.
graanberging- en hantering.
Senwes
Tel: 018 464 7800
www.senwes.co.za
Humansdorpse Koöperasie
Beperk
Tel: 042 295 1082
www.humkoop.co.za
Grain Quality and Arbitration
Services (GQAS)
Gert Delport
Tel: 012 329 0064 / 083 227 8163
Berokingsopleiding
Sentraal-Suid Koöperasie
Beperk
Tel: 028 514 8600 / 49
www.ssk.co.za
GWK
Tel: 053 298 8200
www.gwk.co.za
Bron: LNR-NIPB. Kontak Frikkie Kirsten by [email protected]
Grain Training Institute
Tel: 012 546 9240 / 083 227 8161
www.gtinstitute.co.za
Overberg Agri
Tel: 028 214 3854
www.overbergagri.co.za
BKB GrainCo
Tel: 021 807 8900 / 8
www.grainco.co.za
ABC Hansen
Tel: 012 804 2033
www.millingsupply.com
www.abchansenafrica.co.za
Pest Management Academy
Henk Pottas
Tel: 0861 99 99 00
http://pestmanagementacademy.
com
Oos Vrystaat Kaap Bedryf
(OVK)
Tel: 051 923 4500
www.ovk.co.za
African Micro Mills
Tel: 031 584 6250
www.africanmicromills.com
Bessemer
Tel: 011 762 5341/2
www.bessemer.co.za
Big Dutchman
Tel: 011 452 1154
www.bigdutchman.co.za
Buhler
Tel: 011 801 3500
www.buhlergroup.com
Cango Engineering
Tel: 044 272 3590
www.hammermills.co.za
Drotsky
Tel: 011 864 1601
www.drotsky.co.za