200
Die volgende kursusse word aangebied:
• Kursus vir besproeiingsoperateurs
• Kursus vir besproeiingsbestuurders (die installering en bestuur van
besproeiingstelsels)
• Inleidende kursus in besproeiingsontwerp
• Gevorderde kursus in besproeiingsontwerpe
Die landboukolleges en die
provinsiale
departemente
van
landbou
bied
ook
kortkursusse aan in kleinskaalse
besproeiing
en
kommersiële
besproeiingsboerdery. Dié kursusse
sluit die volgende in: inleiding
tot
besproeiingsbeplanning;
grondondersoeke;
ekonomie;
en die besproeiingskedulering.
Verdere inligting hieroor verskyn in
die hoofstuk ook landbou-onderrig
en -opleiding.
Dié instituut het in die verlede
kursusse oor besproeiingspraktyke
en -stelsels (vir subtropiese
gewasse) en besproeiingskedulering
aangebied.
Dié instituut is verantwoordelik
vir
die
ontwikkeling,
toetsing en evaluering van
besproeiingstoerusting
in
laboratoriums van wêreldgehalte;
evaluering van besproeiingstelsels
op plase self; die verbetering van
bestaande ontwerpe, praktyke en
gevestigde besproeiingsmetodes;
en
die
rehabilitasie
van
besproeiingskemas.
Universiteit Stellenbosch
Departement: Grondkunde
Dr. Eduard Hoffman
Tel: 021 808 4789
www.sun.ac.za/soil
Maatskappye verskaf opleiding
oor praktiese aspekte van
besproeiing, byvoorbeeld die
installasie,
instandhouding
en
bestuur van besproeiingstelsels.
Nelson Mandela
Metropolitaanse Universiteit
Departement Siviele
Sommige
AgriSETA- Ingenieurswese
geakkrediteerde
verskaffers Tel: 041 504 3461/3531
wat by die Suid-Afrikaanse www.nmmu.ac.za
Kwalifikasieowerheid geregistreer
is, dek besproeiing in hul kursusse. Betrokke
by
die
ontwerp
verskillende
soorte
Sulke verskaffers se inligting verskyn van
in die hoofstuk ook landbou- besproeiingstelsels.
onderrig en -opleiding.
Universiteit van Pretoria
Tel: 012 420 3880
LNR – Instituut vir [email protected]
ingenieurswese (LNR-ILI)
Tel: 012 842 4000
’n Kortkursus in [email protected]
bestuur word aangebied.
www.arc.agric.za
LNR-Instituut vir Tropiese en
Subtropiese Gewasse (LNRITSG)
Tel: 013 753 7000
www.arc.agric.za
Universiteit van die Vrystaat
Lengau Agri Sentrum
Tel: 083 453 9364
[email protected]
Waternavorsingskommissie
Tel: 012 330 0340 / 9053
www.wrc.co.za
Maatskappye wat betrokke is
Besoek www.sabi.co.za en kliek op “Membership” en “Company Members” vir
’n volledige lys van die betrokke maatskappye. Die posadres, kontakpersoon,
telefoonnommer, e-posadres en faksnommer van elke maatskappy word verskaf.
• ABC Pumps & Engineering Tel: 041 379 2912
• Agrico Tel: 021 950 4111 www.agrico.co.za
• Agrinet Tel: 012 657 2000 www.agrinet.co.za
• Agriplas Tel: 021 917 7177 www.agriplas.co.za
• Agri-Tech Distributors Tel: 021 949 584