Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 16

14 • Die Foundation for the Development of Africa behartig verskeie webtuistes. Twee hiervan is : www.foundation-development-africa.org en www.isupportafrica.com. • Illovo Sugar – www.illovo.co.za • Institute for Global Dialogue – www.igd.org.za • Die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) se webtuiste bevat ’n magdom inligting oor Afrika, waaronder die nuushooftrekke, ’n databasis van “African Fact Files”, afkortings, handelsooreenkomste, publikasies en so meer. Besoek www.iss.co.za. • Joint Agribusiness Department of Agriculture Forum for Africa (JADAFA) – www.jadafa.co.za – is ’n gesamentlike onderneming tussen agribesighede en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye van Suid-Afrika. • Science in Africa – www.scienceinafrica.co.za • Senwes – www.senwes.co.za • Shoprite – www.shoprite.co.za • South African Institute of International Affairs (SAIIA) www. saiia.org.z a • Standard Bank het belange oor die hele Afrika en verkeer in die ideale posisie om die vloei van handel na en van Afrika te fasiliteer. Vind gerus meer uit by www.standardbank.com. • Tiger Brands – www.tigerbrands.co.za • TRADE (Trade and Development) identifiseer uitvoer geleenthede en doen navorsing in nis markte. Skryf aan [email protected] • Trade Law Centre for Southern Africa (TRALAC), www.tralac. org, het ’n elektroniese nuusbrief waarin dikwels wyer as Suider-Afrika gekyk word en belangrike aangeleenthede op die kontinent aandag geniet. • TradeInvestNigeria – www.tradeinvestnigeria.com – gemik op enigeen wat in Nigerië en Kenia sake wil doen. • Woolworths – www.woolworths.co.za 9. Profiele van Afrika-lande • Die webwerf van die African Development Bank, www.afdb.org, sluit aantekeninge in oor al die Afrika-lande. • Soek die verskillende “Country briefs” by www.fao.org. • Kry die Country Profiles by http://theafricareport.com. • Gaan na www.nationmaster.com en kies die “Countries A-Z” – of “Agriculture”-opsies – vir statistiek. • Die webwerf van die World Bank verskaf profiele van lande – www. worldbank.org. • Die webwerf van die British Broadcasting Commission (BBC) verskaf baie nuttige profiele van lande. Soek by www.bbc.com. • Die Mbendi-webwerf, www.mbendi.co.za, gee inligting oor alle ekonomiese sektore in Afrika, ook landbou. 10. Publikasies en webtuistes Besoek die vele webwerwe in hierdie hoofstuk. • Kry die verslae en voorleggings by www.polity.org.za byvoorbeeld US’ African Growth and Opportunity Act: Influence upon poverty reduction with evidence from Kenya, Lesotho and Mauritius en The vital business case for integration in Africa – and the chance of a complimentary invitation to all businesses active on the continent. • Soek die “Agriculture”-opsie by http://agritrade.cta.int. • Die Wêreldbank doen die jaarlikse Africa Development Indicators-verslag. Dit laat rolspelers en belangstellende partye “to monitor, study, and document Africa’s economic and social development”. Kry die nuutste een by www.worldbank.org. • The Africa Report-tydskrif www.theafricareport.com • www.AfricaFertilizer.org is “a global Internet forum created to disseminate and exchange information on various aspects of fertiliser, soil fertility and related agricultural issues that impact Africa”. • African Monitor is gestig om befondsingslewering te monitor en die impak daarvan op voersoolvlakgemeenskappe. Besoek www.africanmonitor. org. • Afrique Expansion-tydskrif – www.afriqueexpansion.com Volgens ’n studie van die FAO en die Wêreldbank in 2009 kan ’n uitgestrekte grasvlakte wat oor 25 Afrikalande strek verskeie van hulle massakommoditeitsprodusente van internasionale statuur maak. Die titel van die boek is Awakening Africa’s Sleeping Giant – Prospects for Commercial Agriculture in the Guinea Savannah Zone and Beyond. Die 2012 Ernst & Young Africa Attractiveness-studie gee die volgende weer as bevindings van kardinale belang: • Die aantal Foreign Direct Investment (FDI)-projekte in Afrika het 27% gegroei van 2010 tot 2011, en het gegroei teen ’n saamgestelde koers van byna 20% van 2007 af. • Ten spyte van hierdie groei, kom negatiewe persepsies van die kontinent steeds voor – maar slegs onder diegene wat nog nie besigheid in Afrika bedryf nie. • Die storie van Afrika se vorderings, nie net in ekonomiese terme nie, maar ook in sosio-politieke terme, moet met meer selfvertroue en meer konsekwent vertel word. • Hierdie breedgebaseerde vordering word onderlê deur ’n beduidende verskuiwing in denkgewoontes en aktiwiteite onder Afrikane self, met toenemende selfvertroue en voorgaande sterk groei in intra-Afrika FDI (wat met 42% uitgebrei het van 2007 af). • Streeksintegrasie is van kritieke belang vir versnelde en volhoubare groei. Die skep van groter markte met ’n groter kritieke massa sal nie slegs die Afrika-beleggingsproposisie uitbou nie, maar is ook die enigste manier waarop Afrika doeltreffend in die globale ekonomie kan kompeteer. • Die oorbrugging van die infrastruktuurgaping sal ’n instaatstellende sleutel wees van streeksintegrasie, groei en ontwikkeling. Dit bly ook ’n uiters belangrike uitdaging en geleenheid vir beleggers. Vind die studie by www.ey.com.