Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 112

110 Bidvest Tel: 011 731 7600 www.bidvest.com Eerste Nasionale Bank Tel: 011 649 0928 www.fnb.co.za CAPITEC Tel: 0860 10 20 43 www.capitecbank.co.za Land Bank opskrif – sien volgende Nedbank AgriBusiness Bpk Tel: 021 807 1369 [email protected] www.nedbank.co.za Rand Merchant Bank Tel: 011 282 8000 www.rmb.co.za Sasfin Bank Tel: 011 809 7500 www.sasfin.co.za Standard Bank Tel: 011 636 6162 [email protected] www.standardbank.co.za Provinsiale verteenwoordiging: Landbou-raadgewers • Oos-Kaap – 041 391 2429 • Vrystaat – 051 403 4712 • Gauteng – 011 677 0484 • KwaZulu-Natal – 031 374 2142 UBank Voorheen Teba Bank Tel: 011 518 5000 www.tebabank.co.za • Limpopo – 015 409 1148 • Mpumalanga – 013 757 5595 • Noord-Wes – 014 591 6187 • Noord-Kaap – 053 807 8172 • Wes-Kaap – 021 970 4261 WesBank Tel: 011 632 6000 www.wesbank.co.za 5. Staatsontwikkelingsbanke en -agentskappe Ontwikkelingsbank van SuiderAfrika (DBSA) Tel: 011 313 3911 www.dbsa.org ontwikkel. Die minimum finansiering is R1 miljoen. ’n Ekonomies lewensvatbare sakeplan moet ook voorgelê word. Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) Tel: 0860 693 888 www.idc.co.za Landbank Tel: 0800 00 52 59 www.landbank.co.za Streekskantore: • Bloemfontein – 051 411 1450 • Polokwane – 015 299 4080/4099 • Rustenburg – 014 591 9660/1 • Kimberley – 053 807 1050 • Kaapstad – 021 421 4794 • Durban – 031 337 4455 • Oos-Londen – 043 721 0733/4 • Nelspruit – 013 752 7724 Hierdie finansiering is vir entrepreneurs bedoel in die landbou-, voedsel-, drank-, en mariene sektore wat hulle ondernemings wil uitbrei en Die landbank se doelwitte is voedselsekuriteit, om mense van ’n voorheen benadeelde agtergrond by landbou in te bring, en kommersiële boerdery in SuidAfrika te ontwikkel. Streekskontak besonderhede is op die webtuiste beskikbaar. Port Elizabeth – 041 392 1200 Bloemfontein – 051 404 1400 Pretoria – 012 364 0560 Pietermaritzburg – 033 845 9600 Polokwane – 015 299 4100 Nelspruit – 013 754 2400 Potchefstroom – 018 294 9800 Upington – 054 338 8400 Kaapstad – 021 974 2200 Beleggingsbevoringsagentskappe (IPAs) en ander streeks- of provinsie-spesifieke rolspelers • Amathole Economic Development Agency Tel: 043 721 2070 www.aspire.org.za • Department of Economic Development and Tourism (KwaZuluNatal) www.kznded.gov.za • Eastern Cape Rural Finance Corporation Tel: 043 604 7000 www. ecrfc.co.za • Gauteng (GEDA) Tel: 011 833 8750/1 www.geda.co.za • Gauteng Enterprise Propeller Tel: 011 085 2001 www.gep.co.za • Invest North West (INW) Tel: 014 594 2570 www.inw.org.za • Ithala Tel: 031 710 7511 www.ithala.co.za • Limpopo Business Support Agency (LIBSA) Tel: 015 287 3000 www.libsa.co.za • Limpopo Economic Development Enterprise (LimDev) Tel: 015 633 4700 www.limdev.co.za • Mpumalanga se ekonomiese-groei-agentskap (MEGA) Tel: 013 752 2440 www.mega.gov.za • Die Noord-Kaapse Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap Tel: 053 833 1503 www.nceda.co.za • Ntinga OR Tambo Ontwikkelingsagentskap Tel: 047 5 31 0346 www.ntinga.org.za • Oos-Kaapse Ontwikkelings-korporasie (ECDC) Tel: 043 704 5600 www.ecdc.co.za • Trade and Investment Limpopo Tel: 015 295 5171 www.til.co.za • Trade and Investment KwaZulu-Natal Tel: 031 368 9600 www. tikzn.co.za • Vrystaatse Ontwikkelings-korporasie (FDC) Tel: 051 400 0800 www.fdc.co.za • Wes-Kaap (WESGRO) Tel: 021 487 8600 http://wesgro.co.za 6. Landbouondernemings / agri-ondernemings Sien die hoofstuk oor agri-ondernemings. Maatskappye soos AFGRI, Kaap Agri, OVK, Suidwes en VKB bied krediet-, versekerings-, en ander finansiële dienste. 7. Ambassades en buitelandse finansiële ondersteuning Vind besonderhede oor buitelandse ambassades en hoë kommissariate in Suid-Afrika by www.dirco.gov.za (kies die “Foreign relations”-opsie). Besoek www.dcis.gov.za, die webtuiste van die Development Cooperation Information System-inisiatief. Dit is ’n inisiatief van die SuidAfrikaanse Nasionale Tesourie om inligting te verskaf oor amptelike ontwikkelingshulp (ODA) aan Suid-Afrika. Kies die “Partners and Institutions”-opsie en klik dan op “International Development Co-operation Partners”. Vind die aftuimellys (drop-down box). Daar is ’n lys van lande regoor die wêreld: Enige besonderhede oor toekennings en fondse wat vir gebruik in Suid-Afrika beskikbaar is, word hier gelys. Klik op “ODA Reports” en dan op “Contact Lists” om besonderhede te kry oor wie om te kontak vir die finansiering wat jy benodig. Van die internasionale rolspelers wat in Suider-Afrika teenwoordig is, sluit in: • Australiese Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling – www. ausaid.gov.au • Denemarke finansier die Suider-Afrikaanse Veiligheids- en Verdedigings-bestuursnetwerk (SADSEM). Besoek www.sadsem. net. • Die Afvaardiging van die Europese Unie na Suid-Afrika – www. eusa.org.za • Vind aantekeninge oor die Europese Ontwikkelingsfonds by www. welcomeurope.com. • Die Groupe Agence Française de Développement (AFD) – www. afd.fr • Die Deutsche Gesellschaft für Internationale Zusammenarbeit (GIZ) GmbH – www.giz.de • Die Luxemburgse Agentskap vir Ontwikkeling en Samewerking – www.lux-development.lu • Swede se Internasionale Ontwikkelingsagentskap (SIDA) – www.sida.se • Die Switserse Agentskap vir Ontwikkeling en Samewerking (SDC) – www.sdc.admin.ch • Die Department van Internasionale Ontwikkeling in Engeland (DFID) – www.dfid.gov.uk