Die Agri Handboek 5de Uitgawe | Page 105

103 bemarking en finansiële dienste Verskaffers van finansiële dienste 1. Oorsig “Money makes the world go round”– ’n aanhaling uit die musiekblyspel Cabaret – is ’n uitdrukking waarmee die meeste van ons vertroud is. Dit is natuurlik nie letterlik waar nie, maar dit dui op ons swaar steun op geld en finansiële dienste. Hierdie hoofstuk bied ’n kykie na sommige instellings wat vir die voorsiening van finansiële dienste in die land verantwoordelik is. Hoewel daar miskien nie veel is wat ons persoonlik aan die saak kan doen nie, kan ons vir ’n oomblik dink aan die onaanvaarbare groot persentasie van ons bevolking wat nie in ons ekonomie ingesluit is nie, en die onderste uningsinisiatiewe om hierdie situasie te verander wanneer ons die mag het om dit te doen. 2. Verenigings Verbruikerstoevlug: Wie kan jou help? Die Ombudsman vir korttermyn-versekering Tel: 011 726 8900 www.osti.co.za Hierdie is ’n onafhanklike liggaam en die dienste word gratis aan die publiek verskaf. Die ombudsman kan jou help indien jou versekeraar weier om byvoorbeeld vir skade aan jou motor te betaal. • Versekerde verbruikers kan die diens gratis gebruik. • Jy moet eers ’n klag lê by die versekeringsmaatskappy, en slegs as jy nie in staat is om die geskil met jou versekeraars op te los nie, kan jy die saak na die ombudsman se kantoor verwys. • Die ombudsman se besluite is bindend aan die versekeringsmaatskappy, maar nie aan jou nie. Die Ombudsman vir langtermyn-versekering Tel: 021 657 5000 www.ombud.co.za FAIS OMBUD Tel: 012 470 9080 www.faisombud.co.za Die Kantoor vir die Ombudsman vir die Verskaffers van Finansiële Dienste (FAIS Ombud) hanteer “klagtes teen finansiële instellings, wat nie binne die jurisdiksie van enige ander ombudskema val nie of waar daar onsekerheid oor jurisdiksie is”. Finansiële Diensteraad (FSB) Tel: 012 428 8000 www.fsb.co.za Vir beleggingsprobleme Nasionale Verbruikerskommissaris Tel: 086 026 6786 www.nccsa.org.za Nasionale Kredietreguleerder Tel: 0860 627 627 www.ncr.org.za Die Nasionale Kredietreguleerder (NCR) help met skuldberadingsprobleme, maar Die ombudsman tree as ook geskille wat nie deur die bemiddelaar op in geskille tussen krediet-ombudsman opgelos is die versekeraars en die polishouers nie. Let wel: Slegs kredietgewers (lewensversekering). wat geregistreer is by die NCR kan krediet verleen. Die Ombudsman vir bankdienste Fidusiêre Instituut van SuidTel: 011 712 1800 Afrika (FISA) www.obssa.co.za Tel: 082 449 2569 http://fidsa.org.za Credit OMBUD Tel: 0861 662 837 ’n Selfregulerende liggaam vir www.creditombud.org.za sake soos testamente, trusts en boedelbeplanning Die Registrateur van Mediese Skemas Tel: 012 431 0500 www.medicalschemes.com Pensioenfonds-beregter Tel: 087 942 2700 www.pfa.org.za As daar iets is wat jou pla oor jou mediese skema … Ander finansiële liggame en verenigings • Aktuariële Vereniging van Suid-Afrika – www.actuarialsociety.org. za • Alternatiewe Beleggingsbestuursvereniging (AIMA) – www.aima. org • Vereniging van Swart Sekuriteite en Beleggingsdeskundiges (ABSIP) – www.absip.co.za • Spaarvereniging & Belegging SA (ASISA) – www.asisa.co.za • Bankvereniging van Suid-Afrika – www.banking.org.za • Finansiële Bemiddelaarsvereniging van Suider-Afrika – www.fia. org.za • Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika (FPI) – www. fpi.co.za • Finansiële Handves-sektorraad – www.fscharter.co.za • Afreefondsinstituut van Suid-Afrika (IRF) – www.irf.org.za • Suid-Afrikaanse Versekeringsvereniging (SAIA) – www.saia.co.za • Suid-Afrikaanse Spaarinstituut (SASI) – www.savingsinstitute. co.za • Waagkapitaal en Privaatekwiteitsvereniging van Suider-Afrika (SAVCA) – www.savca.co.za Wonder jy waar om kapitaal te vind om jou onderneming uit te brei? SAVCA verskaf ’n omvattende en goed gestruktureerde gids waarin die besonderhede en beleggingsvoorkeure van al die lede en geassosieerde lede van die vereniging gelys word. Besonderhede kan by www.savca. co.za gekry word. 3. Onderwys en opleiding • Die Sektorale Onderwys en Opleidingsowerheid (SETA) vir banke is BANKSETA. Kuier by www.bankseta.org.za. Skakel 011 805 9661. • FASSET is die SETA vir finansiële en rekeningkundige dienste. Sien www.fasset.org.za of bel 011 476 8570. • INSETA Tel: 011 544 2018 www.inseta.org.za (Die SETA vir die versekeringsektor) • Instituut van Bankiere Tel: 011 481 7000 www.iob.co.za • Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) Tel: 011 621 6600 www.saica.c