BLOSS JooMag_Oct 001 | Page 8

GESELS SAAM Geskryf deur Natasha Muller online@blossmag.co.za FBF EBO O K Kom GESELS SAAM op al ons online platforms en laat weet ons wat julle dink. ND C FA #BLOSS mynou Gebruik #blossmag om gesien te word op Facebook en word ons FBF. NATASHA MULLER IS ‘N SOSIALE MEDIA BESTUURDER van die Kaap. Sy het onlangs die waagmoedige stap geneem om haar eie besigheid te begin en geniet elke oomblik daarvan. In haar loopbaan het sy al hande gevat met verskeie mode-en leefstyl brands in Suid-Afrika.Sy het ‘n liefde vir diere, uitdagings en die modewêreld. Met ‘n trotsheid vir Suid-Afrika, droom sy nog groot drome vir haar loopbaan en tuisland. Speel saam en raak kreatief op Pinterest. CHAT VAN DIE MAAND Ek is SO opgewonde oor BLOSS wat op die rakke is! Ek is ’n nuwe mamma, maar is ook ’n bok vir sports en dié tydskrif help my met baie aspekte van my lewe – van tips vir ouers, gesonde eetgewoontes tot hoe om my make-up aan te wend. Die lewe raak soms so besig wanneer jy voltyds werk en ’n enkelouer is terselfdetyd, maar met ’n tydskrif soos BLOSS is dit ’n plesier om deur die kleurvolle bladsye te blaai wat inspireer en opvoedkundig is! Elke uitgawe maak dat ek uitsien na die volgende een en dis een van daardie duisende klein plesiertjies in die lewe. Baie dankie! - Constance Mahlangu DIE CHAT VAN DIE MAAND WEN ’N FITFLOP IQUSHION SANDALE TER WAARDE VAN R 399.00. UMA THURMAN IS 'N AANHANGER VAN DIÉ SANDALE WAT SPONSKUSSINGS BEVAT OM JOU VOET TE ONDERSTEUN. PERFEK VIR DIE STRAND EN DIE HUIS. TOP 10 INSTAGRAM FOTOS VAN DIE MAAND 6| oktober 2017|www.blossmag.co.za #blossmag om op ons Instagram te feature WEN