August 2014 August | Page 114

| by Baron Claude Borlz Last Writes you will always find on the last page of ABR, because all work and no play makes Jack a dull boy. Afrikaans bly maar die beste taal ooit!!!! Those were the days my friend ………… Ek is nou so lui my hol hang oop! Hy is so maer, hy lyk soos ‘n potlood met ‘n handbriek. Ek is nou so opgewonde soos ‘n budgie op steroids! Ek is so lui soos ‘n by - ek wil nie steek nie - ek wil net so aan die heuning hang! Jy’s so skeel jy kyk jouself diep in die oë! Hy ìs so kort hy weet nie of dit keelseer of aambeie is nie. Hy ìs so kort hy slaan tot sy onderbroek se pype om. Hy is so maer, as hy langs ‘n wit muur loop lyk dit soos ‘n kraak wat beweeg! Hy is so skelm, hy bid onder ‘n skuilnaam. Ek gaan jou klap dat jy lus kry vir niks. Ek sit nou so lekker ek staan sommer op en sit weer. Lang gesig soos ‘n bok wat afdraand vreet. Drank los nie probleme op nie, maar so ook nie melk of water nie. Ek voel nou so goed, ek vul sommer die lottonommers verkeerd in. Ek is nou so lui ek trou sommer ‘n pregnant vrou. Ondervinding is iets wat jy eers kry nadat jy dit nodig het. Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan. Ek is so de bl*ksem in, ek soen sommer ‘n pofadder oopbek My vrou is so lelik, as sy op die sand sit wil die katte haar toekrap.. Arende vlieg dalk hoog, maar ons muishonde word nooit deur ‘n vliegtuigmotor ingesuig nie. Die mens is op aarde geplaas om ‘n sekere hoeveelheid werk te doen. Op die oomblik is ek so ver agter ek sal nooit dood gaan nie. Ons kannie almal helde wees nie, iemand moet langs die pad staan en hande klap. Ek glo dat as iets die moeite werd was om te doen, dan sou iemand anders dit lankal gedoen het. Jy mag nooit meer as jou yskas weeg nie! As jy lyk soos jou paspoort-foto, dan het jy ‘n reis nodig. Singers of the 60’s are revising their hits with new lyrics to accommodate us baby-boomers. New Releases Include: Herman’s Hermits --- Mrs Brown, You’ve Got A Lovely Walker Ringo Starr --- I Get By With A Little Help From Depends The Bee Gees --- How Can You Mend A Broken Hip? Roberta Flack --- The First Time Ever I Forgot Your Face Johnny Nash --- I Can’t See Clearly Now Paul Simon --- Fifty Ways To Lose Your Liver The Commodores --- Once, Twi