alt.SA 1 | Page 30

Vroom en onskuldig.

Teer en saggeaard.

Romanties.

Egalig.

Rustig.

Stil.

Brooke en Ridge naai nie. Nee! Hulle maak liefde.

Twee onweerstaanbaar aantreklike mense met perfekte liggame maak perfekte liefde in perfekte omstandighede. Dit word onder rooi satynlakens gedoen op ‘n hemelbed in ‘n luukse dupleks in die natuurskoon van Santa Erotica in Los Analsex.

Daar is geen vinnige bewegings nie. Alles is stadig en vloeiend. Dit is ‘n swane dans op ‘n spieëlgladde meer teen die agtergrond van majestueuse boomryke berge waaragter die son skaam-skaam sak.

Warm kaggelvuur vlamme werp ‘n sagte gloed op uitsoek De Lempicka kunswerke teen die mure. Daar is rustige romantiese musiek, daar is ingevoerde Franse sjampanje, daar is duur wit kerse en daar is voorspel. Daar is passie en daar is: “I love you soooo much…”

Maar wat is daar eintlik?

Die liefde is blind.

Seks is stom.

Seks hoor nie en liefde sien nie realiteit nie.

Stroop liefde en seks van die sagte fluweel kleed wat Hollywood daaroor gegooi het en wat gebeur? Stroop dit van sagte beligting, grimering, (s)epiese draaiboeke… en wat gebeur? Dit word nakend. Dit word waar. Die naakte waarheid kom na vore. Dit word realiteit en in realiteit kan liefde nie gemaak word nie. Liefde is energie en energie is onvernietigbaar. Dit word opgewek, oorgedra, opgegaar en versprei. Dit is perpetueel teenwoordig in verskeie vorme. Is seks in een van hierdie vorme? Is seks energie?

Seks is… ?

Liefde is… ?

Bloot net wat dit is.

As liefde die potensiële elektriese energie lading in ‘n donderwolk is, dan is seks die weerligstraal wat sand in glas verander. As die mens ‘n Eveready was en liefde die potensiële energie in daardie battery, dan was seks die vrystelling van daardie energie om die tungsten van ‘n gloeilampie in ‘n flits te laat gloei.

En in die lig van daardie flits word die harde en kru realiteit geopenbaar.

Die realiteit-

-is bar.

Is kru.

Is wreed.

Brooke en Ridge maak nie liefde nie.

Hulle naai!

Hulle kopuleer freneties op ‘n ou geelwit laken; op ‘n lendelam bed wat meer lawaai maak as ‘n ontstoke poltergees in ‘n bankrot Cadillac fabriek, en hulle doen dit in ‘n goedkoop kokkerot geïnvesteerde motel in ‘n woonbuurt waar kinders die honde byt; waar bloedskande en bestialiteit sosiaal aanvaarbaar is.

Die laken was weke laas gewas of gestryk. Dit is bevlek met korste kop-kaas, ou bloed van ontblomde maagde en menstruerende prostitute. Dan is daar ook vlekke van goedkoop plonk-wyn, suur bier, pis, sweet, snot, en miskien… ‘n stront streep of twee.

“Wie het nie haar gat behoorlik afgevee nie? Huh? Wie!?”

Daar is nie kerse nie. Daar is nie behoorlik lig nie. Die enigste gloeilamp in die depressief beknopte kamer was gesteel deur ‘n desperate dwelm-hoer om lig te verskaf in die grotte waar sy drake rondjaag. Die enigste bron van lig is afkomstig uit die buis van ‘n primitiewe swart-en-wit televisiestel. Die televisie is gekoppel aan ‘n videomasjien by ONTVANGS en die motel eienaar saai vanaand ‘U EIE KEUSE’ uit.

Skandinawiese pornografie.

Geriatriese pornografie.

Hollandse pornografie.

Eskimo pornografie.

Duitse pornografie.

En selfs tiener-kaskenades wat grens aan kinderpornografie.

Dit is TSG (televisie sonder grense).

In die koue swart-en-wit lig van die kru waarheid wat stroboskopies op die televisie se skerm afspeel, word realiteit beklemtoon soos die taai en slymerige sweet wat glim op Brook en Ridge se alles behalwe aantreklike en perfekte voorkoms. Hulle is in ‘n koïtale posisie waarin hulle mekaar in mekaar se arms verwerp en onderwerp aan mekaar se ondraaglik stinkende asems, leë beloftes, en terminaal teenwoordige seks-siektes.

Brook is ‘n vetgat rondloper-huisvrou met vuil blonde hare en vuiler gewoontes. Toe mooi gesigte uitgedeel was, het sy nie laaste in die ry gestaan nie. Nee! Sy was nie eers teenwoordig nie en toe sy later teruggegaan het om ‘n gesig te kry, was die gesigte op. In stede van ‘n gesig moes sy met ‘n poephol tevrede wees.

Haar liggaam is ‘n bibber-bewende landskap oortrek met plooie, rekmerke, selluliet, en puisies. Sy het weke laas gebad of haar beenhare geskeer. Hare spruit uit haar tepels voort soos hare uit ‘n karbonkel op ‘n dooie heks se gesig. Haar tiete (die een is groter as die ander) hang skeel aan weerskante van haar groteske lyf en lyk soos twee vlesige pienk kondome wat vol dik suurmelk gepomp was.

Sy lê gestrand op die bed, ‘n ondeursigtige uitgespoelde jellievis.

Sy lê nie stil en passief nie, maar bokspring mankoliek in die greep van moedswillige flou pseudo-plesiere in plaas van verlammende orgasmes. Orgasmes wat haar ignoreer.

Dit is ironies, want toe piele uitgedeel was het Ridge die stomp gekry waaraan hulle gehang het.

Hoe groter hoe beter, nie waar nie?

A good man is hard to find.

Nie waar nie?

En… a hard man is good to find, maar Brooke se serviks is ‘n mynskag waaruit hordes ongehude kinders voor geboorte ontgin was, wat in asblik-weeshuise geplaas was, en aangeneem was deur knaagtand-ouers met steekbaard-sterte. Ridge se kloppende en aar bedekte kont-knuppel raak skaars die kante van haar genot-grot. Hy kon net sowel ‘n Weense worsie in ‘n mynskag geslinger het.

Brooke wriemel en spartel aggressief teen die frenetiese ritme van haar oorgretige minnaar se amoreuse pomp bewegings. Hy lê bo-op haar en hy sukkel om bo te bly. Hy wens sy wil omdraai sodat hy haar soos ‘n hond van agter af kan naai, en sodat hy haar op haar gat kan klap totdat haar vel ‘n pynlik gesonde pienk skynsel het. Ja, hy verkies dit in stede van daardie klam en dooie geel-sig skynsel waaroor derduisende sweetgaatjies soos ‘n septiese uitslag lê.

Hy wens hy hoef haar nie te soen nie, want haar asem ruik soos ‘n lykshuis in die tropiese klimaat van Brazil na ‘n kragonderbreking wat weke geduur het; en sy wens sy hoef hom nie te soen nie, want sy asem ruik asof hy die rowe van ‘n brandsiek muishond se gat probeer afknibbel het. Maar, hulle soen dat die sop spat. Hulle kou aan mekaar se geskonke gesigte en suig aan mekaar se besmette tonge. Dit is ‘n spoeg-oortapping. Dit is kunsmatige asemhaling. Dit is stank vir dank. Dit is owerspel in plaas van voorspel.

Ridge is ‘n knop-seningrige maergat wat in die stort moet rondspring om nat te word, maar as jy in karton bokse op straat bly en per goederetrein in kak besmeerde beestrokke van stad na stad reis, is warm of koue storte ‘n skaars kommoditeit. Sy bleek lyf is oortrek met dik swart hare en blou kolle agtergelaat deur naalde in soektogte na are wat nog nie tromboties platgeval het nie. Hier en daar is ‘n seer wat septies geword het, nadat hy die rowe afgekrap het met dieselfde naels waarmee hy na neus-goud delf en aan jeukende aambeie krap.

Sy hele familie saam het meer tande as hy. As sy permanent bloedbelope oë nie deur ‘n groot en blink whisky-neus geskei was nie, was hy ‘n sikloop. Hy het ‘n vol baard waarin stukkies oorskiet asblik-kos en ou gal kleef soos versierings aan ‘n geskroeide en onderstebo kersboom. Sy baard verberg droë, dik gebarste lippe omring deur ‘n aantal permanent gevestigde koorsblare en vry-puisies. As sy gesig ‘n skildery was, was dit ‘n portret eerder as ‘n stillewe; geverf deur ‘n kranksinnige kunstenaar wat olieverf met water probeer verdun het. Dit is die grafiese uitbeelding van ‘n uitgebrande graspol waarop ‘n bison gekots het kort nadat Chuck Norris met sy gepantserde army-Jeep daaroor gery het.

Ridge is moeg vir hierdie seks-posisie. Hy is gatvol en hy gaan Brooke gatvol maak.

“On your hands and knees, bitch!”

Sy protesteer nie en hy maak haar gatvol.

“Ouch! You’re hurtin’ me Ridge!”

“Take it like a man bitch! Yeah!”

“But you’re hurtin’ meeee!”

“Shut the fuck up you slut!”

“Fuck yeah! Talk dirty to me!”

Haar pyn is sy plesier, maar die situasie is wisselvallig en mettertyd verander haar pyn in ‘n ander tipe plesier en sy plesier in ‘n ander tipe pyn. Dit lei tot ‘n onverwagse en onverklaarbare gesinkroniseerde orgasme.

“Ooh Ridge.”

“Ooh Brooke.”

Hy onttrek uit haar oorbekende binneste en skiet sy gesmelte bal-botter oor haar rug. Dit lyk soos gestolde witsous wat oor ‘n pizza uitgedruk word. Sy orgaan lyk soos ‘n Lunchbar wat op die punt staan om te smelt en Brooke se hol blom soos ‘n vlesige pienk poppie knop. Ten spyte van haar massiewe liggaam draai sy verbasend vinnig om, en voordat haar bruin-oog toemaak is sy ontveerde voël vol kak en al in die slym-nes van haar mond.

Al wat hy kan uitkry is: “Yeah baby! Skull-fuck!”

Al wat sy kan uitkry is: “Kgak Gidge.”

Sy suig en kou aggressief-verlief. Sy stik en smoor aan die taai vlesige anakonda wat deur haar mond na haar keel sukkel. Dit is die smaak van sy semen en sifilis gemeng met die reuk van haar eie gat-gal en gonorree, wat haar sintuie skok soos sterk Engelse mosterd.

Sy sluk.

Sy snik.

Sy spoeg hom uit en kots hortend ‘n pint maagsuur en die vorige dag se half-verteerde gemengde groente oor die piel-ding wat soos ‘n dooie slang uit die abolisie-gat in haar gesig geseil het.

Ridge sê: “Yeah baby…” Hy wil nog meer sê, maar sy maak hom stil. Sy plaas ‘n vinger op haar lippe. Sy maan die kinders om stil te bly. Sy lyk soos ‘n onderwyseres wat skelm sjokolade geëet het en vergeet het om haar mond af te vee. “Taste me. Taste my love for you,” sê sy en smoor die res van sy uitlating met ‘n lang intieme kots-kus-stront-soen. Hy soen met mening terug.

Voorspel het nou eers begin.

Daarna gaan hulle liefde maak in Hollywood… boldly… beautifully… lovingly… and so were the days of our lives… in California.

New York.

Pretoria.

London.

Munich.

Beautiful people?

Singing pop-music.

Beautiful people doing beautiful things?

Geen sepie kan die energie of realiteit van seks kanaliseer of projekteer nie, maar hulle probeer rêrig hard.

Shame!

Gee die sepie-akteurs goue beeldjies vir puik toneelspel, staan die vervaardigers salaris- bonusse toe vir hul onuitputlike kreatiwiteit, gee erkenning aan diegene wat sepies doelgerig uitsaai, bring hulde aan diegene wat sepies fanaties volg, en klap oorverdowend hande.

daar is voorspel. Daar is passie en daar is: “I love you soooo much…”

kom na vore. Dit word realiteit en in realiteit kan liefde nie gemaak word nie. Liefde is energie en energie is onvernietigbaar. Dit word opgewek, oorgedra, opgegaar en versprei. Dit is perpetueel teenwoordig in verskeie vorme. Is seks in een van hierdie vorme? Is seks energie?

donderwolk is, dan is seks die weerligstraal wat sand in glas verander. As die mens ‘n Eveready was en liefde die potensiële energie in daardie battery, dan was seks die vrystelling van daardie energie om die tungsten van ‘n gloeilampie in ‘n flits te laat gloei.

'n skaamtelose

protes reklame

SEKS

Deur Barend Buitekamer

Uittreksel uit NAGSKOF

>>>

30