Agri Kultuur September / September 2015 | Page 11

Gliogrow ontketen die groen rewolusie as ‘ n organiese groeistimulant regdeur die volledige lewenssiklus van ‘ n plant Gliogrow verlig stres wat deur omgewingstoestande tot onderdrukte groei lei Gliogrow is ‘ n nie-skadelike , nie-giftige natuurlike metaboliet . Gliogrow is geskik vir alle gewasse .
Gliogrow op mielies in Jacobsdal . Seisoen 2011 / 2012
Gliogrow toegedien 1l / ha by sesblaar stadium ( Trekkerspuit ) Gliogrow toegedien 1l / ha 10 dae voor pluim ( Spilpunt )
Gliogorw ( Links ) Kontrole ( Regs )
Gliogrow ( Links ) Kontrole ( Regs )
Gliogrow ( Links ) Kontrole ( Regs )
Gliogrow ( 500ml / ha ses – agt blaar / 1L / ha 10 voor pluim ) 15.5ton / ha
Kontrole 13.05ton
Hierdie is ‘ n proef wat in Jacobsdal uitgevoer is . Die helfte van die spilpunt is behandel met Gliogrow en die ander helfte het as kontrole gedien . Die resultaat t . o . v . opbrengs was 15.5ton / ha op die behandelde gedeelte teenoor 13.05ton / ha op die kontrole . Soos die foto ’ s duidelik aantoon , is die behandelde gedeelte skoon van Rooispin terwyl die kontrole 100 % besmet was met Rooispin . Dit bewys voorts dat wanneer ‘ n plant op ‘ n hoë energie status is , insekte soos bv Rooispin die plant nie sal aanval nie .
Joe van der Merwe 083 542 3106 joe @ molcastagri . com
At van Schalkwyk 082 452 8983 at @ molcastagri . com