Editorial | Redaksie
S
pring is in the air, and you can see,
smell and feel it. Heavy snowfalls have
been received country wide and much
needed rain has fallen over large parts
of the drought-stricken areas of the interior
with, according to the weather service,
another cold front moving in over the Cape
Peninsula with another promise of much
needed precipitation.
We trust you will enjoy this special edition
of AgriKultuur/Culture published to coincide
with Nampo Cape 2018
Until next time
Chris
Hier aan die suidste punt van Afrika, het
Bredasdorp oor die laaste paar maande sy
vere begin regskud vir ‘n grootse geleentheid,
die eerste Nampo Kaap Expo wat vanaf
12-14 September te Bredasdop Park, in
Bredasdorp aangebied gaan word. Terwyl
die reëlingskomitee agter die skerms druk
besig was om die beplanning te doen, was
dit die plaaslike gemeenskap wat hande
gevat het om die terrein gereed te kry vir
die geleentheid. Van oral oor het boere en
besighede saamgewerk om pad te skraap, die
terrein netjies te maak of onkruid te bespuit,
te veel om te noem. Dis nie aldag dat ‘n mens
sommer 12 klein grassnyer trekkertjies sien
wat soos ‘n goeie rugbyspan gelyktydig aan die
werk is om die grasperke in ‘n ommesientjie in
‘n lushof te omskep nie.
Nampo Cape 2018 promises to be something
extraordinary with exhibition spaces already
sold out months ago. Not only will visitors
be able to experience the latest technology
and development in the farming sector, but
also attend the programmes and in-depth
conversation opportunities, specially designed
to fit the current challenges in agriculture.
Read more about some of the programmes
that can be attended at Nampo Cape.
Laaste maar nie die minste nie, is daar vir ‘n
ieder en ‘n elk genoeg te ete en te drinke en
bo alles die vriendelikheid en gasvryheid van
die Overberg.
AgriKultuur |AgriCulture
3