Agri Kultuur September 2014 | Page 18

Artikel en foto’s deur At van Schalkwyk & Johan Greeff O ns is almal bekend met die konsep van massabalans en energiebalans. Enige biologiese sisteem, insluitende ons eie liggame bestaan uit ‘n massablans en energiebalans. gewasse vir voortplanting. Die opbrengs bly ver agter die genetiese potensiaal van die spesifieke gewas. Die oplossing vir die vraagstuk is doeltreffende energiebestuur in die plant en in die grond. ‘n Effektiewe sleutel tot plantenergiebestuur lê in die ETP wat die organismes as metaboliete vir die plant teruggee in die simbiotiese verhouding wanneer dit effektief in die rizosfeer aktief is. In gewasverbouing fokus ons baie energie en koste op die massabalans deel van die plant se behoeftes; die in-balans-bring van die grond en/of groeimedium in terme van nutriënte en ander toepaslike aspekte. In die natuur is daar ‘n paar sisteme wat die plant ook in staat stel om sy energie beter te bestuur soos byvoorbeeld die effek van metaboliete op die grondlewe. Die sleutel tot sukses lê by sekere sekondêre metaboliete wat organismes afskei. Dit is soms moeilik om die die rizosfeer in ‘n kommersiële omgewing effektief te kry sodat die lewende organismes genoegsame ETP afskei om die gewenste effek te verkry. Vir die rede kan ETP (Gliogrow) as blaarbespuiting gebruik word om die gewenste effek herhaaldelik te verkry. Die vraag bly staan hoe kan ons dan die energiebestuur doeltreffend in ‘n plant doen? Ons “balanseer” al die nutriënte in die grond, maar die resultate is nie altyd soos verwag word nie. Daar vind nie welige groei plaas nie, patogene kry vastrapplek of skadelike insekte kom besoek die Sojabone in Delmas wat met die tweede bespuiting van Gliogrow gedoen word. Soos urease en glomalin, is ETP (Epipoydioxiperizine) ook veronderstel om vrylik in die natuur beskikbaar te wees. Urease is gelukkig nie ‘n probleem nie. ETP is ‘n ensiem afkomstig van onder meer fungusse soos onder andere trigoderma. Uie saad by Augrabies teen 3Lt per ha met opbrengs van 1.2 teen 98% ontkieming. Die effek van ETP op die plant is onder meer die volgende:  Verhoogde wortelgroei aktiwitieit (aangesien die plant nog toegang tot die metaboliet wil verkry) Gliogrow in Lilay in Zambië saam met Zambian Fertilizer inligtingsdag