Agri Kultuur September 2014 | Page 16

Ander faktore wat skedulering kan beïnvloed: Waterbron, waterkwaliteit, beskikbaarheid van water, ens. dieselfde te hou, aangesien die wortelstelsel daarby aangepas is. Soos wat die plante gedurende die seisoen teen verskillende tempos die water onttrek, is dit krities om eerder Hoe lyk my wortelstelsel? die frekwensie van besproeiing (die As skeduleerder moet die produsent “wanneer”) te verander as om die weet hoe diep die effektiewe worgrootte (die “hoeveel”) te vetelstelsel (daar waar 80 % van die rander. Skedulering kan die worwortels voorkom) is. Die volgende telverspreiding deur die profiel drasmoet in ag geneem word: lateraleties beïnvloed. Deur die sowel as die diepteverspreiding; “buffersone” of ondergrond relatief hoeveelheid en verspreiding van fyndroog te bestuur word goeie deurwortels; en laastens kwaliteit van die lugting in die hand gewerk wat die wortels. Die orige 20 % van die wor“aktiewe wortelsone” toelaat om tels wat dieper voorkom, word as die dieper te ontwikkel. Indien suksesvol buffersone gesien. kan die “hoeveel” of tydsduur van Hoe lyk my grond? die besproeiing aangepas word. Dit is belangrik om die waterhouverHoeveel water wil ek onttrek voor moë, sowel as die klippersentasie, ek weer wil besproei? van die grond te weet. Dit tesame Dit hang af van wat die produkmet die diepte en laterale versiedoelwit is. Byvoorbeeld vir hoër spreiding van wortels bepaal hoe kwaliteit wyne en rooiwyne, word groot die reservoir is. Dit is belangrik die gronde toegelaat om droër te om die grootte van besproeiing altyd word voordat daar weer besproei word. Vir witwyne en massadraende wingerd, word die grond minder toegelaat om uit te droog. Dit is belangrik om die grond (veral goeie, vrugbare gronde en/of gronde met ‘n fyn tekstuur) nie te nat of te na aan veldkapasiteit te bestuur nie aangesien die suurstofinhoud onder die toestande baie laag raak en wortelverspreiding negatief beïnvloed word. Dit is belangrik om genoegsame nat-droog siklusse te handhaaf om optimale verspreiding van water en suurstof te verseker. Monitering voltooi die siklus van effektiewe skedulering. Dit is belangrik om moniteringstoerusting reg te gebruik en te interpreteer. Die metingstoerusting is slegs daar vir monitering – dit dien nie as besluitnemingstoerusting nie en die produsent moet self die besluit neem rakende wanneer en hoeveel water toegedien moet word.