Editorial | Redaksie
D
is eksamentyd en die Jakarandas staan
pers in die blom. Menige student,
wat die tradisie ken, hou die vallende
blomme dop met verwagting dat dat
daar een op jou kop sal val - dis mos ‘n goeie
teken! Good luck to our matrics and students.
We wish you the best with the exams!
In the Western Cape the grain farmers started
harvesting wheat, canola and barley which
once more promises to be of good yield
and high quality. Although we are currently
experiencing a heat wave in the area, farmers
are optimistic about the hot weather which
assists in properly drying the row upon row of
grain waiting to be harvested.
In this issue we promise our readers a large
variety of “must reads”, catering for every
AgriKultuur |AgriCulture
reader’s taste, looking at issues such as, new
technology, apps, macadamia farming and
many more.
Ons was voorts bevoorreg om die eerste
Nampo Kaap Ekspo gedurende September
2018 in Bredasdorp by te woon - wat ‘n reuse
sukses! Ons gee so ‘n bietjie terugvoer oor
hierdie ekspo met ‘n fotobeeld vir diegene
wat dit nie kon meemaak nie. Glo my, dis
volgende jaar ‘n geleentheid wat jy nie durf
mis nie!
Ek hoop jy geniet hierdie uitgawe terdeë.
Tot volgende keer.,
Chris
3