Agri Kultuur October / Oktober 2015 | Page 82

agriplus ‘n Buigsame landboubateversekeringsproduk wat geskik is vir die versekeringsbehoeftes van die moderne boer. Plus gemeenregtelike aanspreeklikheid: Afdwaal, wegloop of aanjag van diere Diere by tentoonstellings en veilings Diere wat nie aan die versekerde behoort nie. RADAR/6450/LAN/AFR ‘n Bul het ‘n plan, wat is joune? Wanneer ‘n bul op die draad afstorm het jy, glo dit of te nie, ‘n bietjie speling nodig ... dit is wat hom in die veld hou. Jy sien, boere benodig buigbare oplossings, want die natuur kan ‘n bietjie onvoorspelbaar wees. So, wanneer jy ‘n polis by ons uitneem kan jy vertrou dat ons kenners nie net jou unieke besigheid verstaan nie, maar ook genoeg omgee om vir jou die beste oplossing te bied wat in jou spesifieke behoeftes sal voorsien. Ons beskerm jou, ongeag wat die natuur in jou rigting gooi. Vir ‘n versekeringspolis wat pasgemaak is vir jou, praat met jou makelaar of sakel 0860 225 563 Hierdie produk word onderskryf deur Mutual & Federal Versekeringsmaatskappy Beperk(FSP12). ‘n Lid van die Groep Goedgekeurde Finansiële Diensteverskaffer 6450_M&F_commercial_print_ad_275 x 210_Landbouweekblad_REV6.indd 1 2015/08/14 1:43 PM