Agri Kultuur October / Oktober 2015 | Page 43

Soms kan ’ n bietjie dryfkrag die wêreld se verskil maak

Baie elektriese motors is soms te groot , juis om voorsiening te maak vir maksimum uitsette wat selde of nooit benodig word nie . Masjiene , pompe , waaiers en lugversorgingstelsels gebruik sowat 42 % van die elektrisiteit wat in die landbousektor gebruik word . Deur net ’ n waaier of pomp van 100 tot 80 % af te skaal deur middel van ’ n Verstelbare Spoedaandrywer kan energieverbruik met tot 50 % verminder word . Gesels gerus met een van ons Energie-Adviseurs en laat ons jou help om die doeltreffendste energieplan vir jou boerdery saam te stel .
Mohlaleng _ 2575 _ A
Skakel ons Eskom Kontaksentrum op 08600 37566 en vra dat ’ n Energie-Adviseur jou skakel . Vir meer inligting , besoek www . eskom . co . za / idm
Eskom Holdings SOC Ltd Reg Nr 2002 / 015527 / 30
Introducing
Michael James La Grange
tel : + 27 87 310 2962 e-mail : mike @ corruseal . co . za

BETTER PACKAGING FOR A BETTER WORLD

Better Packaging for a Better World www . corruseal . co . za
Previously trading as Prima Box

Innovative , Responsible , Reliable