IsoBoard is trots om geassosieer te wees met
die Akwaponikatoetslopie by Stellenbosch Universiteit
IsoBoard
is ‘n sterk wit polistireenbord, vervaardig in Suid Afrika sedert 1995, en gebruik kan word vir
bykans alle isolasiedoeleindes
kan aangewend word in alle gebouetoepassings - vir mens, dier en plant!
kan geverf word, en is beskikbaar in lengtes tot 8 m, en diktes tot 80 mm, om elke behoefte te
bevredig
absorbeer nie water of vog nie – ideaal vir Akwaponika
onderhou geen bakteriese groei en bevat geen toksiese middels nie
onderhou nie brand nie
is geskik vir professionele of DIY installasie – met IsoBoard, kan ‘n boer ‘n plan maak.
IsoBoard is dus die ideale keuse vir gebruik om temperatuur te beheer in alle
omstandighede - veral in die Akwaponika bedryf !
IsoBoard het verspreidingsentrums regdeur die land
www.isoboard.com
E-pos: [email protected]
Tel: 021 983 1140