IsoBoard is trots om geassosieer te wees met die Akwaponikatoetslopie by Stellenbosch Universiteit
IsoBoard
IsoBoard is trots om geassosieer te wees met die Akwaponikatoetslopie by Stellenbosch Universiteit
IsoBoard
� is ‘ n sterk wit polistireenbord , vervaardig in Suid Afrika sedert 1995 , en gebruik kan word vir bykans alle isolasiedoeleindes
� kan aangewend word in alle gebouetoepassings - vir mens , dier en plant !
� kan geverf word , en is beskikbaar in lengtes tot 8 m , en diktes tot 80 mm , om elke behoefte te bevredig
� absorbeer nie water of vog nie – ideaal vir Akwaponika
� onderhou geen bakteriese groei en bevat geen toksiese middels nie
� onderhou nie brand nie
� is geskik vir professionele of DIY installasie – met IsoBoard , kan ‘ n boer ‘ n plan maak .
IsoBoard is dus die ideale keuse vir gebruik om temperatuur te beheer in alle omstandighede - veral in die Akwaponika bedryf !
IsoBoard het verspreidingsentrums regdeur die land
www . isoboard . com
E-pos : marketing @ isoboard . com Tel : 021 983 1140