Agri Kultuur March/ Maart 2016 | Page 65

Suiwelkragvoerpeil Studie 1 - Kikoejoe Melkopbrengs (kg/dag) Aanvanklik (>6 kg) 0 kg 4 kg 8 kg 17.5 8.6 14.4 17.6 Melkrespons (kg melk/kg kragvoer) 1.45 1.13 Bottervetinhoud (%) 5.13 5.09 4.64 Melkproteïeninhoud (%) 3.81 3.57 3.74 Verandering in liggaamsmassa (kg) -5.81 -5.00 +3.86 Verandering in liggaamskondisie +0.06 +0.07 +0.26 Suiwelkragvoerpeil Studie 2 - Meerjarige raaigras Melkopbrengs (kg/dag) Aanvanklik (>6 kg) 0 kg 4 kg 8 kg 20.1 12.6 17.1 19.1 1.13 0.81 4.77 4.58 Melkrespons (kg melk/kg kragvoer) Bottervetinhoud (%) 4.75 Melkproteïeninhoud (%) Verandering in liggaamsmassa (kg) Verandering in liggaamskondisie 3.52 3.63 3.64 -1.28 +0.03 +6.44 +0.10 +4.44 +0.17 Tabel 2: Melkproduksie, -samestelling en verandering in liggaamskondisie en –massa van Jersey-koeie wat gesupplementeer was met 0, 4 of 8 kg suiwelkragvoer op kikoejoe- (Studie 1) of meerjarige raaigrasweidings (Studie 2) Om op te som:  Die verlaging van 8 kg na 4 kg suiwelkragvoer verbeter melkrespons met 0.32 kg melk/ kg suiwelkragvoer op beide kikoejoe- en meerjarige raaigrasweidings. Dit is ‘n 28% en 40% verhoging in melkrespons van koeie op kikoejoe- en meerjarige raaigrasweidings, onderskeidelik  Melkrespons is die hoogste op lae-kwaliteit weidings  Verlaging van die suiwelkragvoerpeil verminder liggaamskondisie en –massa van koeie op kikoejoeweiding (laer kwaliteit weiding), maar nie noemenswaardig nie. Koeie op meerjarige raaigrasweiding se liggaamskondisie en –massa bly onveranderd Vir meer inligting of navrae, kontak Josef van Wyngaard ([email protected]) of Robin Meeske ([email protected])