Agri Kultuur June / Junie 2016 | Page 58

wen-foto: Jana Malherbe Expo en Mev Maritjie Cornellisen, Waarnemende Direkteur vir verdere onderwys en opleiding, wat die toernooi bygewoon het, het tydens die prysuitdelingsfunksie gesê “Jy moet optimisties wees oor die jeug en landbou as jy hierdie kampioenskappe bygewoon het” Die toernooi is afgesluit met ‘n prysuitdelingsdinee waar die WesKaap span aangekondig is wat by Morgenson Landbou Akademie 2-5 Oktober 2016 gaan deelneem aan die Nasionale Jeugskou Kampioenskappe. En soos die leerders dit stel: “NATIONALS, HIER KOM ONS!”