Agri Kultuur July / Julie 2016 | Page 58

en sodoende verhittingskostes en terselfdertyd die koolstof voetspoor verminder. Tesame hiermee dien dit as brandstof, skuiling vir mens en dier. Verminder waterbesoedeling Daar is sekere plante en bome wat beskik oor ‘n hoë evapo- transpirasievermoë en wat die vermoë het om sekere swaar metale uit die water te verwyder. Sekere van die bome in Indië skei in die Moesonreënseisoen meer as ‘n ton waterdamp per dag af. Verminder gronderosie ‘n Sterk boomwortelstelsel hou die grond stewig bymekaar en voorkom dat dit sag raak. Boomwortels drink ook water wat die moontlikheid van vloede verminder. https://c1.staticflickr.com/7/6026/6193664979_66d2560b68_z.jpg Vrugte van alle kleure en geure is voedsel vir mens en dier Bome verskaf voedsel – vir mense, diere en voëls. Die voorbeelde is legio. Ekonomie Bome skep ekonomiese geleenthede vir klein besighede of entrepreneurs Verhoogde eiendomswaarde Goedversorgde bome (op die regte plek geplant) verhoog eiendomswaarde. Brandstof Meer as 9 miljoen mense in SA is afhanklik van vuurmaakhout vir daaglikse oorlewing .Bronne: www.treepeople.org www.africageographic.com www.daff.gov.za https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/3/32/Erythrina_lysistemon% 2C_Van_Wouw_straat%2C_c.jpg Die Koralboom (Erythrina lysistemon) is ‘n aanwins in enige tuin http://www.biolib.cz/IMG/GAL/12008.jpg Bome skep habitat vir wildlewe https://c2.staticflickr.com/6/5066/5613341398_8c60bcba94_b.jpg Die grootste boom (in deursnee) in SA is die ‘Sunland Big Baobab’ in Limpopo. Daar is beraam dat die boom meer as 1700 jaar oud is.