Speel ’n belangrike rol in
fotosintese – ATP en ADP.
Belangrike element vir endofitiese
mikrobes in die grond.
Complex SuperCa bevat kalsium, stikstof
(NH2) en asook ‘n verskeidenheid van
organiese sure. Die produk is ’n unieke
bron van Ca met ’n hoë opnamekoers. Dit is
cheleer deur van sekondêre metaboliete
gebruik te maak. Dit bestaan uit organiese
sure, aminosure en suikeragtige organiese
sure.
Proefresultate wys dat die meeste gewasse
’n Ca++-tekort deurlopend in die
groeisiklus het wat optimale metaboliese
prosesse kortwiek (Opbrengs en kwaliteit).
Die regstelling van hierdie tekorte is
krities om optimale groeisiklus in die plant
te verseker. Die produk is dadelik plantopneembaar, en kan as deel van ’n
spesifieke plantvoedingprogram of as ’n
losstaande produk aangewend word.
Aanwending is deur sproeibemesting of
blaarbespuiting. Dit is versoenbaar met
alle plantvoedingstowwe, behalwe wateroplosbare fosfate. Dit bevat geen NO3⁻, CL2⁻
of SO4⁻⁻ nie.
Aangesien Ca so ’n belangrike rol in
plantgesondheid speel, sal voldoende Cavlakke die volgende funksies ondersteun:
Versterking van selwande.
Fisiese beskerming teen meganiese
skade.
Saam met calmodulin (Caafhanklike ensieme) het dit die
volgende noodsaaklike funksies in
die sel:
Polariteit vir diffusie en die
opname van voedingstowwe.
Afskeiding van ensieme en
hormone.
Groeikragtigheid.
Seldeling.
Genetiese-uitdrukking (RNA)
vir voortplanting en
vrugvorming.
Ca-ensieme vir beskerming
teen swam en ander patogeen
aanvalle.
Aanwending: Complex SuperCa kan
as blaarvoeding by wyse van 'n
standaardtoediening gebruik word.
Oop lande:
1-2L/ha (in 200Lwater)
Blaarbespuiting
2-6L/ha (in
200Lwater)Grondtoediening
JJ van der Merwe
083 542 3106 [email protected]
RJJ van Schalkwyk
082 452 8983 [email protected]