Redaksie | Editorial
A
s kind op die Hoëveld, het ek hul as “Ouvolk” leer
ken. Min het ek toe geweet dat hierdie akkedisspesie se voortbestaan iewers in die toekoms
bedreig sou word. I remember my friends and I carefully
stalking the Sungazer colonies, and if we were lucky, to catch
a glimpse of these magnificent creatures sitting silently, as if
in prayer, gazing at the sun. Read more about these creatures in Tim Vorster’s article Sungazers: The dragons among
us. You can also play your part by voting for this lizard to be
acknowledged as our national lizard, just click on the link in
this article.
Min het ons toe geweet van biodiversiteit en die belangrikheid van die bewaring van ons natuurlike hulpbronne.
Landbougrond was volop en goedkoop, boerderytegnieke
maar bietjie aan die basiese kant en die wêreldbevolking nog
lank nie ‘n bedreiging vir voedselsekuriteit nie. Dit het,
helaas, heeltemal verander. Vandag baklei die voedselprodusente teen tyd om die bedreigings van ons planeet en
natuurlike hulpbronne te probeer beredder.
At Agri Kultuur/Culture, we consequently strive to assist
our farming communities and readership with topical
features and issues in this regard. We thank our contributors and advertisers for their continued effort in making
this possible.
Hierdie maand is ons hooftema Bewaringsboerdery met
bydraes van uiteenlopende aard oor ‘n verskeidenheid
onderwerpe. Die belangrikheid van bewaringsboerdery
praktyke, en die voor en nadele daarvan sowel as die rol
van presisieboerdery hierin, word deeglik onder die loep
geneem. Ons steek ook kers op by van ons Jongboer van
die Jaar 2014 streekswenners wat hul ondervinding en
resepte vir sukses met ons deel.
Die beginsels en toepassingspraktyke van Akwaponika en
Aeroponika as moontlike werkbare alternatiewe vir
voedselsekerheid is hierdie maand van my persoonlike
gunstelinge. Tog interessant hoe oerbeginsels vandag met
nuwe tegnologie en vreemde kombinasies, kan herleef!
What is a Truffle? Volker Miros knows and guides us
through the possibilities that this fungus presents as a
potential investment opportunity South African farmers
and entrepreneurs may consider. At some R11 000
(€ 750) per kg selling price, this is definitely something to
consider for the medium term. However, should this not
be your kettle of fish, why not try Mushrooms? The
South African Mushroom Farmer’s Association actively
works toward popularizing this industry, not only for culinary
use but also for medicinal purposes.
And talking about food – why not indulge in our fantastic
recipes for July? Or enjoy Louis Jordaan’s contribution on
“Nature’s Breakfast in the Klein Karoo,”- you will be surprised to see what is on the menu!
For those of you who like to experiment, we provide a number of practical DIY projects. Why not put your abilities to
the test in building your own small aeroponics system, tackle
our upcycling glass bottle project or? Andrea Durrheim has
wonderful ideas for Conservation Gardening, and who would
have thought that Local is not only Lekker, but Luscious as
well!
Tot volgende maand
Chris