Editorial | Redaksie
W
ith Zexit completed, it is time for
many South Africans to rejoice.
Many are optimistic about the
changes which hopefully will be for
the better and one can just hope that these
will be of some benefit to our farming commu-
nity as well.
Since the inauguration of the new president, it
is obvious that the financial markets have im-
proved with a much stronger Rand, evidence
of a change in foreign confidence, which, with
a bit of luck represents a change for the better
for the longer term.
Even better news is that large parts of the
country have been blessed with welcome rain,
bringing relief to many drought-stricken farm-
ers and communities throughout South Africa.
I’m sure it also brought new hope for so many
of our people dependent on agriculture to
make a living.
Dit het voorts ook duidelik geword dat ons
boere mekaar se belange deeglik op die hart
dra. Die skenking van sowat 10 miljoen ku-
bieke meter water deur vrugte produsente in
die Elgin/Grabouw area aan die inwoners van
AgriKultuur |AgriCulture
Kaapstad is volgens Elise-Marie Steenkamp
van Hortgro oorweldigend positief deur die
publiek ontvang.
Sy het voorts opgemerk: “Ons wil ook graag
net onderstreep dat hierdie boere die water
vrywillig gegee het. Dit was ‘n goeie daad. Die
ironie is egter dat hulle kollegas in dieselfde
streek, by Villiersdorp en Vyeboom, in ‘n heel
anderse posisie is en in sommige gevalle baie
moeilike keuses moet maak. Hierdie boere kry
water van Theewaterskloof. Die twee water
skemas is nie verbind nie”.
Regoor die land het boere mekaar ook op
reuse skaal ondersteun met skenkings van
voer aan streke en boere wat swaar onder die
droogte gebuk gaan. Lang konvooie van vrag-
motors is gereeld op media en sosiale media
gepubliseer. Dit is net weereens ‘n bewys van:
‘’When the going gets tough, the tough gets
going”
Ek hoop dat ons lesers ons talle artikel by-
draes hierdie maand sal geniet. Ek glo daar is
iets vir almal se behoefte en smaak.
Tot ons weer gesels, lekker lees.
Chris
3