Redaksie | Editorial
T
en spyte van ‘n groot droogte wat Suid-Afrika
en menige ander lande tans teister het
onwillekeurig sy merk gemaak op die
gemoedere van diegene wat moet sorg dat die
kosmandjie van die land steeds gevul bly. Politieke
onrus, gewelddadige optrede op ons
universiteitskampusse, die wisselkoers, grootskaalse
korrupsie en ‘n begrotingsrede wat weinig inhou om
mens positief te stem, het voorts daartoe bygedra dat
ons land se inwoners al hoe meer negatief geword het.
Maar dit is veral die landbousektor wat die ergste
hierdeur getref word.
It is, however, heart-warming to see and hear about
people and business extending a helping hand towards
those hardest hit by difficult times. Money is being collected, fodder donated and funds created towards alleviating the plight of the worst hit areas – please don’t
stop adding your support towards these initiatives.
Van Agri Kultuur se kant af poog ons eweneens om ‘n
bydrae te lewer om met toepaslike artikels ons boere
landswyd in staat te stel om die aanslae van die natuur
met vertroue te kan hanteer. Ons gee praktiese wenke
rondom droogtevoeding en ondersoek nuwe metodes
en tegnieke om ons kosbare water en ander
boerderyaspekte mee te bestuur.
To our farmers, all the best and may your difficulties
soon be something of the past. I leave you with the
following:
“When things are bad, we take comfort in
the thought that they could always get
worse. And when they are, we find hope in
the thought that things are so bad they
have to get better” – Malcolm S Forbes
Until next time
Chris