Agri Kultuur August / Agustus 2016 | Page 67

Ingredients: 500 g beef strips 50 g butter 2 onions, sliced 500 g frozen stir-fry vegetables of your choice Seasoning to taste, like salt, pepper, Aromat 250 ml cream Method: Use the best quality beef. Lower quality beef will be tough. The beef strips and vegetables should be completely thawed before you start. Melt butter in a large pan. Fry the onions and beef strips quickly in the butter. Do not overcook. Add the stir-fry vegetables and stir-fry quickly. Season to taste and pour cream over it. Serve right away.  Sny onmiddellik alle grane, meel, suiker, stysel uit. Dink aan eiers, kaas, vleis met vet aan, hoender met die vel, ‘n lekker vet varktjoppie, avokado, neute en groente. Slaai.  Maak jou kosse eenvoudig. Moenie dit ingewikkeld maak nie. Moenie heeltyd plaasvervangers soek vir dit wat jy nie meer mag eet nie, dink nuut! Dink in terme van dit wat jy mág eet. Geniet elke happie wat jy eet voluit.  Verhoog jou vetinname en eet groente by elke ete. Ek sal nog meer oor verhoogde vetinname skryf in die toekoms.  Eet wanneer jy honger is, nie wanneer die horlosie sê nie.  Sluit aan by ‘n faceboekgroep vir LCHF en geniet die ondersteuning wat jy daar kan kry.  Leer ken die drie lyste kosse: Groen, Oranje en Rooi. Van die groen lys mag jy eet soveel jy benodig, glad nie van die rooi lys nie en van die oranje in beperkte hoeveelhede.  Eet regte kos wat jy self maak. Vermy verwerkte kosse wat jy in boksies koop. Lees meer op haar blog, toortsie.com en die lae-koolhidraat e-gids, www.lowcarbdirect.net