Agri Kultuur August 2014 | Page 59

IsoBoard is trots om assosieer te wees met die Akwaponika toetslopie by Stellenbosch Universiteit  IsoBoard is ‘n sterk wit polistereenbord wat vervaardig word in Suid Afrika en gebruik word vir alle in      sulerings doeleindes IsoBoard word aangewend in alle geboue applikasies - vir mens, dier en plant! IsoBoard benodig geen laminering nie en kan geverf word A.g.v. die spesifieke vervaardigingsproses absorbeer IsoBoard nie vog nie en dryf dus in die Akwaponika applikasie om o.a. ook te help met die beheer van die water temperatuur IsoBoard onderhou geen bakteriese groei nie! IsoBoard bevat geen toksiese middels nie IsoBoard onderhou nie brand nie IsoBoard is dus die ideale keuse vir gebruik om temperature te beheer in alle omstandighede - veral dan ook in die Akwaponika bedryf ! Besoek gerus ons webblad www.isoboard.com vir uitgebreide inligting oor alle ander bou aanwendings, die fisiese eienskappe van die produk, Agrément Bou Sertifikate, Brandverslae in verskillende aanwendings, ens. ens. E-pos: [email protected] Tel: 021 983 1140 IsoBoard het verspreidingsentrums reg deur die land