Agri Kultuur August 2014 | Page 46

daar 473 miljoen kg minder ak- betrokke regeringsinstansie gekry tiewe onkruiddoderbestanddele het nie. Geen landbougewas in gespuit is sedert die gebruik van die geskiedenis van die wêreld was die tegnologie. In 2011 alleen is onderworpe aan soveel toetse en die CO2 uitlatings verminder met goedkeuringspro sesse in terme van 23.1 miljard kg – dit is gelykstaande hul veiligheid vir mens, dier en die aan omgewing soos GMO-gewasse nie. 10.2 miljioen minder mo- tors op die pad. Hulle het verder In Suid-Afrika moet ook bewys bevind dat daar in dieselfde word dat die produk wat vrygestel tydperk 328 mil-joen ton ad- word substansieel ekwivalent is aan disionele voedsel, vesel en di- dieselfde produk wat nie die geen erevoeding geproduseer is deur bevat nie. gebruik te maak van GM-gewasse. Was dit nie vir GM-gewasse nie, Onafhanklike navorsing wat ge- sou die wêreld ‘n addisionele 108.7 doen is deur verskeie van die miljoen ha van konvensionele of wêreld se mees gerespekteerde en GM-vrye gewasse moes verbou het vooraanstaande navorsers en om dieselfde tonnemaat kos, vesel navorsingsinstansies en – en dierevoeding te produseer. Dit is verenigings, het bevind dat GMO- dus duidelik dat daar meer gepro- gewasse en kos wat verky is van die duseer is, op min-der grond gewasse, veilig vir mens, dier en die omgewing is. Die Royal Society of In Suid-Afrika het die Departement London het die volgende ver- van Landbou, Bosbou en Visserye ‘n klaar: “there is no consensus as to beheerstelsel geïmplementeer wat the seriousness, or even existence, die potensiële uitwerking van GM- of any potential harm from GM tegnologie beoordeel en monitor. technology. It should be used to Alle aansoeke word geëvalueer in- increase the production of main gevolge die Wet op GMO, Wet no. staple foods and reduce the envi- 15 van 1997, waarvolgens alle ge- ronmental impact of agriculture. neties-gemodifiseerde (GM-) ge- Biotech crops may even be safer wasplante wat as voedsel of as than regular food.” Hierdie verslag voedselprodukte gebruik gaan word ondersteun deur navorsings- word, deur die Suid-Afrikaanse akademies in Brasilie, Sjina, Indie, GMO-wetgewing verplig word om Mexico, die Derde Wereld Akade- ‘n deeglike en streng voedsel- en mie (the Third World Academy) en voedingsveiligheidsbeoordeling te die Nasionale Akademie vir Weten- ondergaan, alvorens dit vir kom- skap in die VSA. In Maart 2005 het mersiële vystelling goedgekeur kan die Britse Mediese Assosiasie (BMA) word. ook na vore gekom en GMOs ondersteun met die volgende ver- Is biotegnologie veilig? klaring: “There is very little poten- Alle Monsanto-produkte word eers tial for GM foods to cause harmful deeglik in laboratoriums getoets en health effects. Many of the con- daarna ook in ekstensiewe veld- cerns expressed, apply with equal proewe onder beheerde kom- vigour to conventionally derived mersiële toestande, voordat foods. We do not doubt that ge- aansoek gedoen word vir registra- netically modified foods have enor- sie. Geen produk word kommer- mous potential to benefit both the sieel vrygestel in enige land voordat developing and developed world in dit die goedkeuring van die the long term.” Foto : Noelene Mostert