Agri Kultuur August 2014 | Page 44

Artikel deur Magda du Toit MONSANTO Photo: www.myspaceunraveled.com Die lot van miljarde mense wêreldwyd is in die hande van landbouprodusente. In die volgende dertig jaar sal dit nodig wees om soveel voedsel te produseer as wat die afgelope 10 000 jaar gesamentlik geproduseer is. Hoe gaan ons al hierdie monde voed? J aar na jaar word produsente beter insekbeskerming en effek- benut. Hiervoor gebruik ons en verskaffers gekonfronteer tiewe onkruidbeheer in gewasse biotegnologie, nanotegnologie en met die uitdaging om met ontwikkel word. Dit beteken dat merkers of MAB (Marker Assisted beperkte hulpbronne genoeg gewasse beter sal presteer per een- Breeding). Met merkers word kos, klere en brandstof volhoubaar heid op minder grond en met opti- spesifieke gene geïdentifiseer om ‘n vir miljoene mense te produseer. male verbruik van energie, bemes- bepaalde probleem aan te pak, so- Terselfdertyd moet hulle ook tred ting en water. dat die tydsverloop wat tradisionele hou met inset- en kommoditeits- seleksies geneem het, aansienlik pryse, nuwe tegnologiese ontwik- Monsanto glo dat biotegnologie ‘n verkort word. Dié tegniek hou kelings en wetgewing. bydrae lewer tot voedsel- en vessel- heelwat voordele vir die groente- en produksie en daarom een van die graanbedrywe in Suid-Afrika in, Monsanto investeer jaarliks groot metodes is wat ingespan kan word veral ten opsigte van droogte- en bedrae geld in saad- en geennavors- om ons almal se lewens te verbeter. siekteverdraagsaamheid. ing om globale uitdagings die hoof Daarom plaas ons groot klem op te bied en volhoubaarheid te be- die ontwikkeling van genetika vir Die beskikbaarheid van bioteg- vorder. Die einddoel is om land- nuwe, verbeterde basters en nologie maak dit ook vir boere bouers by te staan om die eise wat variëteite wat opbrengs kan ver- makliker om in die rigting van aan hulle gestel word, te hanteer. hoog, asook aan verbeterde ver- bewaringsbewerking te beweeg. Deur beter tegnieke en tegnologieë bouingspraktyke, om sodoende die Roundup Ready®-tegnologie bied in te span, kan hoër opbrengste, grond beter en meer volhoubaar te unieke geleenthede om onkruidbe-