Agri Kultuur August 2014 | Page 43

A11148/AC DIT IS HOE ONS ’N GROEIENDE BEVOLKING GAAN VOED PROBLEEM VINNIGE BEVOLKINGSGROEI MILJARD VOEDSELPRODUKSIE BEDREIGING Klimaatsverandering Beperkte en krimpende hulpbronne MILJARD 238 babas word elke minuut gebore Plae Bron: http://www.worldometers.info/world-population/ GM-GEWASSE * Voordele van GM-gewasse: OPLOSSING Plantvariëteite wat die volgende bied: WAT KRY JY DAARUIT? GENOEG GESONDE VOEDSEL** 15 jaar van produksie op meer as 2.5 miljard hektaar wêreldwyd GEEN NADELIGE GEVOLGE GEDOKUMENTEER * Volgens Brookes en Barfoot, 2013, het biotegnologiese gewasse van 1996 tot 2011 bygedra tot voedselsekerheid en volhoubaarheid deur gewasproduksie met VSA$98,2 miljard te verhoog. Dit het ook bygedra tot ‘n gesonder omgewing deur die gebruik van insekdoders te verminder met 473 miljoen kg aktiewe bestanddele. In 2011 alleen is CO2-uitlating met 23,1 miljard kg verminder, gelykstaande daaraan om 10,2 miljoen motors van die pad af te verwyder. ** Regulatoriese liggame wêreldwyd, soos die Voedsel- en Landbouorganisasie, Wêreldgesondheidsorganisasie, die Europese Kommissie, die Franse Akademie vir Geneeskunde, die Amerikaanse Mediese Vereniging, en die Amerikaanse Genootskap van Toksikologie het bevind en gestaaf dat GM-voedsel veilig is vir die mens se gesondheid. http://www.sho.int/foodsafety/publications/biotech/20questions/en/ http://ec.europa.eu/research/biosociety/pdf/a_decade_of_eu-funded_gmo_research.pdf Meer oor Monsanto Maatskappy Monsanto-maatskappy is ’n toonaangewende, globale verskaffer van tegnologiegebaseerde oplossings en landbouprodukte wat die produktiwiteit op die plaas en die kwaliteit van voedsel verbeter. Monsanto is daarop gefokus om boere by te staan om meer uit hul grond te kry terwyl hulle die wêreld se natuurlike hulpbronne, soos water en energie, toenemend bewaar. Kliënte is welkom om ons kliëntedienslyn te skakel by 011 790-8200 of stuur ’n e-pos aan: [email protected]. Om meer te wete te kom oor ons besigheid en ons verbintenisse, gaan na: www.monsanto.com. Volg ons bedrywighede op Twitter® by www.twitter.com/MonsantoCo, op Facebook® by www.facebook.com/MonsantoCo, of teken in op ons NewsRelease RSS Feed. Monsanto is ‘n geregistreerde handelsmerk van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.