Agri Kultuur April / April 2016 | Page 3

Redaksie | Editorial E k wil sommer met die deur in die huis val en ‘n nuwe lid van die AgriKultuurspan aan ons lesers bekend stel. John Goosen het op 1 April by ons ingeval as bemarkingskonsultant wat alreeds met groot entoesiasme en passie ‘n daadwerklike bydrae tot die toekomstige ontwikkeling van Agri Kultuur gelewer het. John was involved as Radio News Editor for national radio in which capacity aspects such as networking, language practitioner, research and many more formed part of his portfolio. At the Boskop Training Centre in Potchefstroom, he had the privilege as Head of Marketing to get deeper involved with agriculture as with, building up a country wide database, developing a new marketing strategy, liaising with Organised Agriculture, the media as well as fundraising, to name but a few. As lid van die Suid-Afrikaans Kamer vir Entrepreneurs was hy intensief betrokke by entrepreneurs opleidingsvaardighede, die opstel en aanbieding van kursusinhoude met die oog op werkskepping, ekonomiese ontwikkeling en welvaartskepping. Soos julle kan sien strek sy ondervinding ver en wyd wat net ‘n aanwins vir enige tydskrif kan wees. Baie WELKOM John! Ek glo dat ons lojale skrywers, adverteerders en lesers jou net so goed sal ondersteun as wat ons oor die afgelope paar jaar van hulle ervaar het. This brings me to something different. John Goosen will also be in charge of the series on Entrepreneurship which kicked-off in our March 2016 edition. Please contact him for any queries you may have in this regard. I trust that you will enjoy this month’s edition with a variety of articles on specific topics covering aspects such as: Prospects for Solar Irrigation, Cloud Seeding with Drones, Biotechnology: Friend and Foe and Harmonising Nature and Technology with Aquaponics. Uit ‘n bewaringsoogpunt kyk ons in hierdie uitgawe ook na die Politiek van Biodiversiteitsbewaring, Die Belangrikheid van Gasheerplant Genetika vir Siektebestandheid, Brandsiek Jakkalse – Natuurlike Uitdunning en laaste maar nie die minste nie, Nuwe Vennootskappe in die Bewaring van Blou Kraanvoëls. Lekker lees Tot ons weer gesels Chris