Afrikaans-Ekspo Handleiding 2023 | Page 23

4 . BEOORDELING VIR DIE VOORDRAG SAL NA AANLEIDING VAN DIE VOLGENDE GEDOEN WORD :

Voordrag
____/ 20
• Is daar van gesigsuitdrukkings gebruik gemaak om die storie te vertel ?
• Ontbreek die karakters ?
• Is daar van enige rekwisiete of bewegings gebruik gemaak ? ( punte word daarvoor afgetrek met die uitsondering van ' n boek by voorbereide lees ).
• Word die gehoor vasgevang met die item wat voorgedra word ?
• Is die deelnemer ontspanne en gemaklik op die verhoog ?
VOORDRAG
Tempo en vokale verskeidenheid
____/ 15
• Word daar van goeie projeksie en artikulasie gebruik gemaak ?
• Word stem gebruik om die verskillende emosies en karakters reg oor te dra ?
• Is die uitspraak duidelik ?
• Sluit die stem ' n variasie van toonhoogte , tempo , volume en toonkonsekwentheid in ?
• Is woorde duidelik sodat die gehoor maklik kan luister en verstaan ?
Tema ( inhoud ) en algemene vereistes
____/ 10
• Is die item ouderdomstoepaslik ?
• Ken die deelnemer die item vlot ?
• Is die video ' s binne die gegewe tydlimiet ?
• Is die item wat gelewer word relevant ?
Geheelindruk
Totaal
____/ 5
• Die beoordelaar se eie oordeel m . b . t . die voordrag se geheel word hier aan die dag gelê .
............... uit 50
I N T E R N A S I O N A L E Afrikaans-Ekspo
23